Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airport Garden Boutique Hotel

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.2
Veiligheid
4.2
Luzelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Klein paradys. Heerlik gebly. Skoon. Netheid wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew M
1 nag
2.8
Sep 2023

Die kamer se uitsigte (venters) is versper met stoele en allerlei garage items. Die stort se een deel van die deur is weg. Die stortwatertemperatuur is wisselvallig - dan warm, dan koud. Die ontbyt was koud. Die versoek vir witbrood was van die hand gewys omdat hulle 'out of bread' gehardloop het. Die advertensiefoto van die kamer is misleidend.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Elaine B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Netjies en skoon, maar hulle voorsien goedkoop toiletpapier en handdoeke wat nie vars ruik nie. Vir 'n 4 ster-hotel gebruik hulle baie goedkoop toiletpapier. Ek sal aanbeveel dat hulle R10 by hulle prys sit om beter toiletpapier te voorsien. Die handdoeke het ook nie vars geruik nie. Kussings baie ongemaklik. Geen teelepel om koffie mee te roer nie (ons kon seker aangevra het maar dit was reeds laat in die aand toe ons terug was in die kamer toe bekommer ons nie om iemand te vra vir 'n lepel nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Hannes D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2021

Rustige atmosfeer. Ontvangs was professioneel en kamers is netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lornene B
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Nov 2021

Comfortable. TV not working properly. Two light switches were not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Dan L
1 nag Besigheidsreis
3.6
Feb 2019

Sal weer gaan. Hulle moet net iets doen om mense beter tye te help met inklok en wat van buite is. Die dame by ontvangs ken haar werk.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Williams-weg 17, Beyers Park, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABllrxtkNByFuA412CyinzZFlZ8P0nMqHZ8sBEfZG94QrUG5Q4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 17 Williams Road Beyers Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.187071523974 28.255527352779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang