Alec Wright's Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Alec Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle I - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Marietjie V - Mei 2023
Algehele gradering
Ek beveel die gastehuis aan vir elkeen wat Potch besoek.
Hein R - Nov 2022
Algehele gradering
Alles het gewerk en netjies - goeie ontbyt.
Audrey P - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik verwelkom. Eienaars is baie aangenaam en het ons dadelik tuis laat voel. Lekker ontbyt.
Arnot S - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Madelize C - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en alles wat jy benodig.
Deon M - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangename ervaring. Sal vir seker in die toekoms weer daar bly.
Yolanda V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Hester V - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Barnie D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.
Thomas A - Okt 2016
Algehele gradering
Baie tuis gevoel.
Amanda P - Okt 2016
Algehele gradering
Rustige, netjiese, huislike atmosfeer met n fantastiese ontbyt!
Alec Wright's Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u mooi verslag, ons waardeer opreg en sien uit na jul volgende kuier.
Esthel V - Okt 2015
Algehele gradering
Het oorgeslaap tydens Aardklop.
Alec Wright's Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer waardeer dit opreg en hoop om julle weer te ontvang.
Ben K - Okt 2014
Algehele gradering
Lekker en gerieflik!
Alec Wright's Guest House se terugvoer
Dankie vir u terugvoer, dit word opreg waardeer.
Marius V - Aug 2014
Algehele gradering
Aangename ervaring!
Alec Wright's Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek hoop om julle weer van diens te wees in die toekoms.
Andre K - Jun 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike en gasvrye verblyf in Potch!
Alec Wright's Guest House se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer. Dit doen ons hart goed om te weet dat ons personeel ook waardeer word. Ek hoop om weer in die toekoms van diens te wees.
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beyers Naude-laan 50, Potchefstroom, 2531, Noordwes