Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skaapkraal

Die Skaapkraal
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Skaapkraal het 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea vir kinders. Die een badkamer het 'n stort-oor-bad en die ander een het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n binnebraai en daar is ook 'n buitebraai. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Braaihout is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste kan die eienaar laat weet indien hulle hout benodig.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is verbode in die huis.
- Let asb. dat daar 'n grondpad van 3 km is wat na die eiendom lei en vir enige voertuig geskik is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appelsbosch Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb80bd71d24463d4aeec0b42c4a93b5414501fc6da8a00f4e55a7dcbc5b100ad503611e0622636831e541987fb6440c4cb61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 68 5 1 5 N2 Appelsbosch Guest Farm 167 Portion 10 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.018823680701 20.494022780064
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem