Arbeidsgenot 2
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 48, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Arbeidsgenot 2 is 'n bekoorlike woonstel in Heroldsbaai net oorkant die strand in die Suid-Kaap.
Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede en derde badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n koffiemasjien toegerus. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër in die aparte opwaskamer. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daar is 'n alarmstelsel in die woonstel en die woonstel is ook toegerus met 'n omsetter en 'n battery wat krag voorsien tydens beurtkrag.
Die woonstel lei na 'n onderdakbalkon met 'n ingeboude braai met sitplek. Gaste kan hier ontspan en die see-uitsig of 'n al fresco-ete onder die sterre geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Arbeidsgenot 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Melichia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kusweg 48, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Arbeidsgenot 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 48, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2