Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ArumVilla@Yzerfontein

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arum-singel 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 R4 200 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

ArumVilla@Yzerfontein is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in Yzerfontein, sowat 85 km noordwes van Kaapstad. Dit is die ideale wegbreek vir 'n groot gesin of 'n groep vriende buite die stad.

Die tripelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Twee van die badkamers het storte en die ander badkamer het 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n see-uitsig, kaggel en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n ingeboude braai, sitarea, sondek, plonspoel en 'n uitsig oor die sonsondergang oor die Atlantiese Oseaan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste sal naby die strand, winkels en restaurante wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Eagle Stay Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Arum-singel 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
R6 000 R4 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 000
R6 000 R4 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arum-singel 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8dc84876c76e1fd9436786b9baee30558242060a466b401e365568e4ea15de15642b86432ae403a4b9efe6ca63bc2277d10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R4 200 per nag (plek vir 10) 5 Arum Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.347652472608 18.148254565492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem