Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Jan Cats 5

Jan Cats 5
Vanaf
Vanaf R2 900
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

leefarea/kombuis. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die derde een het 'n koninggrootte-bed. Dié kamers is smaakvol versier en elkeen is toegerus met elektriese komberse, lugversorging, radiowekker, digitale kluis, wit handdoeke en japonne. Die portaal lei na dei kombuis wat toegerus is vir selfsorg en daar is gerieflike sitplek in die sitkamer. Laasgenoemde het deure na die gemeubileerde balkon waar besoekers met 'n glasie wyn in die hand kan sit en ontspan en die dorpenaars dophou. Veilige parkeerplek en 'n hysbak is beskikbaar. WiFi is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Breekskadedeposito:
'n Breekskadedeposito word nie met die bespreking vereis nie, maar gaste sal 'n rekening ontvang wanneer hulle uitklok as daar enige skade of vlekke op meubels/linne is en ekstra skoonmaak benodig word in ernstige gevalle. Dis binne 7 dae betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA555dc1ad11d250276dcda764ce2db31ed9d99b4cafc1d0e7a716b4aa9890133f7b1422c2af5eba322afbfc74b0712053a2e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Corner of Church and Andringa Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.93808176589 18.861366212368