Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Jan Cats 5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 105

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Avemore Jan Cats 5
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Donna Lida V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna Lida V
Saam met vriende

Heerlik.

Skoon, netjies, ligging is veilig en parkering is gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore Jan Cats 5 se terugvoer

Vreeslik dankie vir jul mooi resensie, Donna-lida. So bly julle het jul kuier geniet, ons hoop om julle sommer baie gou weer terug te verwelkom. Mooi week vir jou

Avemore Jan Cats 5
Fatima L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima L
Saam met vriende

A lovely place that is centrally located. Clean and very stylish. All one needs is available. I highly recommend this place.

If you want to explore Stellenbosch then this is the place. It is very close to restaurants, bars and shops. Your stay is guaranteed to be homely and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore Jan Cats 5 se terugvoer

Thank you so much for the kind review Fatima, we really loved hosting you, it is always great when guests like yourself choose to stay at our apartments. We hope to welcome you back at any one of our many Avemore apartments during your future stays in Stellies. Our portfolio also consists of a small beautiful Olive farm with amazing accommodations. We can't wait to welcome you back. All the best from the Avemore team.

Avemore Jan Cats 5
Elizma P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma P
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker gebly! Sien julle beslis weer.

Baie netjiese eenheid. Baie ruim en veilig in die hartjie van Stellenbosch. Loopafstand na die Universiteit en alle restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore Jan Cats 5 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi boodskap Elizma, dit was 'n plesier om julle te huisves sal julle graag altyd by enige een van ons Avemore eenhede in Stellies verwelkom. Baie groete

Avemore Jan Cats 5
Linda V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie goeie ligging en woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore Jan Cats 5 se terugvoer

Vreeslik dankie vir jul pragtige resensie, ons is baie bly julle het lekker gekuier by Avemore. Onthou ons eenhede bestaan uit 13 pragtige plekke reg in die hartjie van Stellies. Ons sal julle baie graag weer terug verwerlkom. Alles van die beste, die Avemore span.

Avemore Jan Cats 5
Marita V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V
Gesin met klein kinders

Verblyf opsigself baie lekker, eenheid pragtig en mooi skoon

Kliëntediens moet opgeskerp word. Volgens die webblad is daar aan ons dokumentasie gestuur om die Covid-vorm te voltooi. Ons het reeds Donderdagoggend baie vroeg vertrek, ek het nie my rekenaar saamgeneem nie, dus kon ek geen dokumentasie ontvang nie, en ook geen vorm voltooi nie. Daar is net aan ons aangedui dat dit hul reëls is en basta daarmee. Daar is ook aan ons aangedui dat as ons so voel, moet ons maar na 'n ander plek gaan. Ek moet eerlik sê, as dit nie vir Elana was wat ons daarna baie mooi bygestaan het nie, vir ons die kodes gestuur vir die sleutel en padkaart na parkering nie, het ons nie by Jan Cats oornag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore Jan Cats 5 se terugvoer

Hi Marita, baie dankie vir jou resensie. Ons is so jammer julle het nie ons eposte oopgemaak nie, ons het reëls waaraan ons moet voldoen wat ons glo julle sal verstaan. Ons buig agteroor om al ons gaste gelukkig te hou en veilig te probeer hou. Ons eenhede is van top gehalte en ek sien jy het dit so aangedui, ons waardeer dit vreeslik baie, dankie. Met jul volgende besoek glo ek alles gaan sommer glad verloop en ons sal julle baie graag weer verwelkom by enige een van ons dertien pragtige plekkies in die mooie Stellenbosch. Baie groete en bly veilig, die Avemore span.

Avemore Jan Cats 5
Karen B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met vriende

Fantasties!

Sal dit vir enige een aanbeveel. Was fantasties. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore Jan Cats 5 se terugvoer

Dis nou lekker om jou mooi boodskap te sien. So bly julle het jul kuier baie geniet, ons hoop om julle sommer baie gou weer terug te verwelkom.
Mooi week vir jou

Avemore Jan Cats 5
Dominique K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique K
Saam met vriende

Perfekte posisie - lieflike verblyf.

Net presies wat ons voor gesoek het. 'n Woonstel wat 6 slaap, in die middel van die dorp, stapafstand van alles en veilig - mens kannie vir meer vra nie! Alles was super netjies en gemaklik en die agent was heeltyd beskikbaar vir vrae. Net lieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore Jan Cats 5 se terugvoer

Goeie Middag Dominique

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Ons is vreeslik bly julle het jul kuier by ons geniet. Ons hoop om julle sommer vinnig weer terug te verwelkom by Avemore.

Vriendelike Groete, Sherize
Avemore Eenhede

Avemore Jan Cats 5
Albert V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V
Saam met vriende

Goed verblijf.

Met de auto was het verblijf een beetje lastig te vinden. de auto stond in de parkeergarage, maar de lift naar het appartement kon niet gebruikt worden zodat het erg lastig was om met de koffers te slepen. De stroom viel uit(kan de verhuurder niets aan doen) maar dat gebeurd blijkbaar heel vaak. Dan was het fijn geweest om een kaarsje te hebben zodat je nog iets kunt zien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore Jan Cats 5 se terugvoer

Goeiemiddag,

Baie dankie vir jou boodskap ons is bly julle het so lekker in Stellenbosch gekuier, en ook baie dankbaar dat ons in die besige dorp, gratis parkering het om aan ons gaste aan te bied. Ek is baie janner om nou te hoor van die hysbak wat nie gewerk het nie, ons sou dit dadelik rapporteer. Alles van die beste, en ons hoop om julle spoedig terug te verwelkom na een van ons woonstelle in die hartjie van Stellenbosch. Baie groete van die Avemore span, en nogmaals dankie dat jul baie oulike gaste was.

Avemore Jan Cats 5
Adriaan M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan M
Gesin met tieners

Gerieflik geleë en gerieflike interieur.

Het oor die algemeen baie lekker gebly en sal weer by Jan Cats bespreek. Het seep, sjampoe en stortkep in die badkamers gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta E - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jack N - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack N

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene T - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene T
Gesin met tieners

Quick efficient and friendly service

We had quick and friendly service during our stay, and the location was perfect, in short, the place was first class. The only thing that I would have liked to see was some tea and coffee for quick use -as in a extra on the counter, and perhaps some cold water in the fridge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willis C - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willis C

Ongelooflik lekker!

Die ligging is so perfek, 'n mens hoef nie eers 'n kar daar tê he nie. Die uitleg van die woonstel is ruim en ses persone kan met gemak daar bly sonder om in mekaar se spasie te wees. Dit is reg in die middel van al die besighede, restaurante en winkels. Dit was sommer net perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Andringastraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA555dc1ad11d250276dcda764ce2db31ed9d99b4cafc1d0e7a716b4aa9890133f7b1422c2af5eba322afbfc74b0712053a2e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Corner of Church and Andringa Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.93808176589 18.861366212368
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem