Awimaweh Resort
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Neels Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Jaco E - Jan 2024
Algehele gradering
Great getaway.
Sarah M - Des 2023
Algehele gradering
That was very nice.
Awimaweh Resort se terugvoer
Thank you, Sarah, for the nice reply.
Geraldine V - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful surroundings.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Yolandy K - Jan 2023
Algehele gradering
It was good.
Lazarus M - Okt 2022
Algehele gradering
The place needs a makeover.
Jakes L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Piet V - Mei 2022
Algehele gradering
Was ideaal as 'n oornagstop maar die fasiliteite maak ook verskeie ander funksies moontlik. Maar heelwat opknapping en instandhouding sal nodig wees.
David T - Mrt 2022
Algehele gradering
Great setting, unique accommodation.
Riaan N - Des 2021
Algehele gradering
Dit is 100% veilig en ek was met respek behandel.
Awimaweh Resort se terugvoer
Baie dankie vir die review.
Ronelle B - Okt 2021
Algehele gradering
Not impressed.
Awimaweh Resort se terugvoer
Die vissersmans huisies is baie basiese akkommodasie teenaan die water. Dit is geskik vir vissermanne en mense wat meer van kamp hou. Baie mense kies hulle omdat dit goedkoop is. Die chalets is verseker baie beter.
Die spesifieke dag wat Ronelle daar was het die wind verskriklik gewaai en dit was regtig onplesierig. Hulle kon nie die pragtige natuur geniet nie en moes bly in die rondawel, wat natuurlik nou nie so gerieflik is nie.
Ons chalets, tuine, ons onthaal en uitsigte is onvergelykbaar in die Vrystaat en ek en die meeste mense dink ook so. Ons beplan 'n Gholflandgoed en Welstandsentrum en om Awimaweh een van die beste wegbreek plekke en leefstyl akkommodasie instansie te maak.
Ek bied my verskoning aan Ronelle dat hulle ondervinding minder aangenaam was en ek glo hulle was nie by die hoofgebou om te besigtig wat dit bied nie.
Anette F - Feb 2021
Algehele gradering
Perfect fishing spot.
Martin V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie slegte pad! Rondawels is vuil en verniel.
Awimaweh Resort se terugvoer
Ongelukkig het die mense bespreek en kon nie besigheid as makelaars gedoen kry nie. Ek wens hulle sterkte toe met hulle onderneming vorentoe. Ek het hulle nie gevra dat hulle moet betaal vir die 2 aande wat hulle nie geslaap het nie net die R120 uitstaande vir die aande wat hulle wel geslaap het. Dit lyk nie of hulle in staat is om die R120 te betaal nie en dis jammer dat hulle in die plek daarvan die negatiewe oorsig oor Awimaweh moes kwyt raak. Sterkte.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Elize V - Aug 2019
Algehele gradering
Stilte en vrede weg van die stad se geraas.
Isaac M - Aug 2019
Algehele gradering
Place is clean and the host, Mr Botha, a wonderful person.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Plek is skoon en die beste. Mnr Bota is 'n wonderlike mens.
Skoon rondawels. Persoonlike diens deur die eienaar wat seker maak ons was gerieflik en gelukkig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Isaac M - Jun 2019
Algehele gradering
Very pleasant for a retreat.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangenaam.
Sal definitief aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wainwright S - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome.
Awimaweh Resort se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment.
Hendrik F - Jan 2019
Algehele gradering
Slordig.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Pieter U - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Henry L - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut onaangenaam!
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Bertus V - Feb 2018
Algehele gradering
Unbelievable place to relax.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Estelle F - Nov 2017
Algehele gradering
Kom, al is dit net vir die sonsondergang.
Arné M - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige plek, met pragtige uitsig oor dam.
Annamare D - Des 2016
Algehele gradering
Lekker.
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Giovanni B - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was absoluut onaanvaarbaar.
Lees meerAwimaweh Resort se terugvoer
Goeie dag
Die klient was alleen in 'n chalet. Volgens ons bestuurder het die klient ons werker weggewys toe hy die lakens wou oortrek. Ons bestuurder het ook die kliënt versoek om op die ander skoon bed te slaap. Die persoon wat hy na verwys was nie onder die invloed nie, hy het 'n suikersiekte-verwante probleem gehad maar is die volgende dag vervang deur 'n baie bekwame persone. Ek dink dit was eerder 'n geval dat die kliënt nie wou betaal nie want ons het hom van dag een af versoek om te betaal. Ons verseker ons beste diens. Groetnis Neels
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elim-plaas, Langs die R26, Tweespruit, 9770, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom