Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baylee's Place

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 65

Resensies 331

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Baylee's Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Reinhardt K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt K
Gesin met klein kinders

Lekker ontspan en gekuier.

Ons het baie lekker gekuier en die kinders het dit vreeslik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baylee's Place se terugvoer

Hallo Reinhardt,

Dis altyd wonderlik om sulke goeie terugvoer te kry. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom.

Die span by Bailee's Place
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Baylee's Place
Jurie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie D
Gesin met klein kinders

Lekker gesinsplekkie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baylee's Place se terugvoer

Hallo Jurie,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit bitter baie en hoop om julle binnekort weer te sien.

Die Span by Baylee's Place

Baylee's Place
Andelene M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andelene M
Gesin met tieners

Baie dankie vir u vriendelike en behulpsame diens.

Baylee's Place is sentraal geleë en ons kan gemaklik van een omgeving na die ander beweeg. Die huis is 'n lushof om in te woon. Baie modieus en gerieflik ingerig. Ons gesin het die die ruimte en geriewe geniet. Die akkommodasie was ideaal vir ons gesin. Ons sal beslis weer wil kom en van julle wil gebruik maak. Ons hou van die rustige, veilige, omgewing in die natuur. Die verblyf was absoluut wonderlik. Baylee's Place is een wonderlike verblyf in Langebaan met 'n vriendelike, betroubare en behulpsame agentskap en oorsieners in die natuur. Baylees Place ons sal graag weer van julle wil gebruik maak. Ek sal julle aanbeveel by my vriende en instansies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shona T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shona T

Beautiful home with everything you need.

Sadly no cleaning services are included in the accommodation rates.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baylee's Place se terugvoer

Hallo Shona,

Thank you for the lovely review and feedback. We hope to see you again soon.

The Team at Baylee's Place

Baylee's Place
Tersia V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Gesin met tieners

Baie lekker. Baie rustig.

Dis regtig 'n oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tasleema S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasleema S
Gesin met tieners

They had everything that we needed, warm cosy relaxing getaway.

They should just provide Wi-Fi, it would've been much better. And provide wood for the fire place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baylee's Place se terugvoer

Hallo Tasleema,

Thank you for the feedback. We will notify the owner.

The Team at Baylee's Place

Baylee's Place
Vanaf R2 927
R2 927 R1 951
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 927
R2 927 R1 951
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 927
R2 927 R1 951
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schapejacht-keeromstraat 981, Langebaan Gholflandgoed, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87541c910f9b4c6de42d0f12cad2f57428c58bba5c93966931b963ce401cdecceddde8d0dfbd8a1809d02dbbca695e256918?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 927 nouVanaf R1 951 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 981 Schapejacht Close Langebaan Golf Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0700827 18.0478716
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem