Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Blessed Selfcatering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 209 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Brenda N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig, spasie, veilig. Na 'n lang pad in die kar met ouma en klein seuntjie was Be Blessed 'n heerlike plek met spasie, groot grasperk, buite area met braai geriewe en warm beddens. In die straat naby die kerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malete S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

A restful oasis in the Karoo desert. Be Blessed was an ideal accommodation as a halfway stop from Pretoria to Cape Town. It lived up to our expectations, as it is situated in the historic town of Richmond in the Upper Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sumi
Be Blessed Selfcatering
Thanks so much

Theu B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Uitstekende plek. Uitstekende plek, goeie diens, kamer goed toegerus, genoeg warm water. Kombuis eetgerei mag dalk vervang word. Danke vir goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Heerlik. Baie lekker oorslaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marjorie V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Gemaklik en rustig. 'n goeie plek om te oornag oppad Kaap toe. Dis mooi in die middel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sumi
Be Blessed Selfcatering
Dankie, ons waardeer dit. Groete, Sumi

Lizette T
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Goeie plek om te oornag, baie lekker groot tuin om in te ontspan. Dit is baie stil en het lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sumi
Be Blessed Selfcatering
Dankie, Lizette. Waardeer dit.

Tinus D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Ons is goed ontvang en het lekker gekuier. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en ons diere is ook vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Baie goeie verblyf, netjies en gerieflik! Ons het al 'n paar keer by Be Blessed oor gebly en elke keer is die diens goed, die verblyf netjies en goed ingerig. Die WiFi werk goed en daar is beperkte kragtoevoer vanaf 'n kragopwekker gedurende beurtkrag. Ons reis saam met ons 2 klein honde en die pragtige tuin is 'n oase.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Slaap oor in Richmond wanneer jy ry tussen Pretoria en Kaapstad. Dis die vierde keer dat ons by Be Blessed oorslaap. Kamers en geriewe is goed versorgd, altyd netjies en 'n plesier om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elise K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Clean, neat and tidy. Felt there could have been more windows for air flow through the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sumi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 209

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS3ytWfqgPaiJH2Rxbe90SvsQuIo7YfOVhMQ1lNOrX9T1ukW0UK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 209 5 1 5 Church Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.415465531509 23.947030305862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang