Be Our Guest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Roy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jare op LekkeSlaap 1
Opsomming van Resensie
Mark W - Mrt 2024
Algehele gradering
Was fantasties ligging en weer en goeie gashere.
Be Our Guest se terugvoer
Hi Mark, baie dankie vir die resensie.
Was lekker om jou hier te hê.
Groete,
Antoinette
Reyno S - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, netjies, veilig en beskostigbaar op Langebaan.
Be Our Guest se terugvoer
Hi Reyno,
Baie dankie vir die resensie. Was lekker om jou hier te hê. Kom kuier gou weer.
Groete,
Antoinette
Anita V - Feb 2024
Algehele gradering
Wenner, goeie waarde, netjies, gasvry, sentraal gelee.
Be Our Guest se terugvoer
Hi Anita,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit word baie waardeer. Dit was super lekker om julle hier te hê.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Antoinette
Anita B - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was heerlik ons het onsself geniet.
Linette L - Jan 2024
Algehele gradering
Netjiese naweek rusplek. Vriendelike eienaars. Voel baie welkom.
Be Our Guest se terugvoer
Hi Linette,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit word baie waardeer. Was lekker om julle hier te hê.
Groete Antoinette
André G - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Be Our Guest se terugvoer
Hi André,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer.
Dit word werklik waardeer. Dit was verskriklik lekker om julle hier te hê.
Sien uit na die volgende kuier.
Groete
Antoinette
Shirwa J - Jan 2024
Algehele gradering
Very relaxing.
Riana S - Jan 2024
Algehele gradering
Een groot plesier!
Be Our Guest se terugvoer
Riana,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Julle is great mense, kom kuier asb. gou weer.
Groete,
Antoinette
Jaco En Thea H - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly. Sal weer daar bly.
Be Our Guest se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Dit was so lekker om julle hier te hê. Julle is fantastiese mense.
Sien julle Desember.
Shane L - Des 2023
Algehele gradering
Lekker, rustig, vriendelik.
Jaton B - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Be Our Guest se terugvoer
Shane, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle hier te hê.
Sien weer binnekort.
Groete,
Antoinette
Debbie F - Nov 2023
Algehele gradering
Nice stay for a few nights.
Be Our Guest se terugvoer
Hi Debbie,
Thank you for the feedback, much appreciated.
Please come and visit again
Greetings,
Antonette
Maritza J - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gasvry.
Be Our Guest se terugvoer
Hi Maritza, baie dankie vir die mooi resensie. Word baie waardeer.
Philip S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Be Our Guest se terugvoer
Hi Philip,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Was lekker om julle hier te he. Hoop om julle weer te sien.
Groete Antoinette
Marlene S - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en sakpas.
Be Our Guest se terugvoer
Hi Marlene,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Antoinette
Fanie S - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelik, effektief en behulpsaam.
Be Our Guest se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was regtig lekker om julle hier te he.
Groete Roy en Antoinette
Michael S - Aug 2023
Algehele gradering
Great.
Estelle G - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Be Our Guest se terugvoer
Goeie môre
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Roy en Antoinette
Duvall V - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike kamer en wonderlike gashere.
Be Our Guest se terugvoer
Hi Michael,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Word baie waardeer.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Be our guest
Hennie D - Apr 2023
Algehele gradering
Mooi plekkie om te besoek.
Be Our Guest se terugvoer
Dankie julle. Dit was lekker om julle hier te hê.
Claudwin S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en gemaklik.
Be Our Guest se terugvoer
Hi Claudwin, baie dankie vir jou mooi resensie. Julle was fantastiese gaste. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Roy en Antoinette
Hester F - Feb 2023
Algehele gradering
Ron en Antoinette het ons baie welkom laat voel.
Be Our Guest se terugvoer
Hi Hester,
Baie dankie vir julle kuiertjie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier asb. weer.
Groete,
Roy en Antoinette
Eon T - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlike plekkie met briljante kliëntediens. Sal vir seker weer hiernatoe kom.
Be Our Guest se terugvoer
Hi Eon,
Baie dankie vir die resensie. Dit was heerlik om julle hier te he.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Roy en Antoinette
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bifoliastraat 53, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom