Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Shack

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.0
Leon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Richtersveld vissersdorpie oulike restaurante virendelike mense. Knus see rustig lekke stap langs die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franwin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Dit was 'n wonderlike ervaring en ons sal enige tyd weer bespreek. Die plek was baie meer as wat ons verwag het. Stapafstand van die strand waarvan die kinders baie gehou het. Dit was regtig 'n baie lekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annali B
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Rustig. Koel. Stil. Wonderlike dae gehad. Ongelooflike gasheer en gasvrou wat na ons behoeftes omgesien het. Dit is 'n erfenishuis en daarom moet mens besef dat nie alles 100% werk nie, bv. vensters wat bietjie sukkel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Oulike plekkie. Ja, dankie, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sindie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Rustig. Het baie lekker gebly, bedgoed was nie skoon nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Albie En Louise F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Baie lekker. Pragtige see-uitsig en baie mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2023

Fantastiese verblyf vir 'n kort rukkie. Verblyf was uitstekend, maar ek dink die eenslaapkamer akkommodasie is ver oorprys in vergelyking met soortgelyke akkommodasie in Port Nolloth.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sonja V
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Apr 2023

Baie mooi uitsig op die see. "Dilapidated" is die woord. Ek was teleurgesteld. Afvoerpype loop deur kamer. Ontspanningsplek het 3 ou deure wat sleg lyk voor jou. Afskorting is daarmee gemaak. Bestuurderes Dee is 'n pragtige mens. Eienaar dink ek moet gaan kyk hoe lyk gastehuise wat daardie tarief vra. Foto's lyk nie soos wat jy kry nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Shirley B
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2023

Plek aanvaarbaar met meeste geriewe ingesluit, prys effens hoog vir die gehalte. Oulike plek vir 'n kort, enkele besoek. Trappe is nie vir swaar sakke, ou mense of klein kinders (soos beskryf in die inligting).

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Dee Moyses / Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-straat 82, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18fc56be6b5be42f20b1bfed56fef4a017fcaa1d6bc1d3fdcacf64a8bb50ebfb30503f6b4a3ceebc95bf8e08ce50bd951ff3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 82 Beach Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.252571472024 16.868413961971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang