Beautiful Betty B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Rita O - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer hier wil oorslaap.
Robert S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het lekker daar gebly.
Maryna K - Mrt 2024
Algehele gradering
Die kamer was skoon en gerieflik.
Louise H - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend en netjies.
Vic B - Jan 2024
Algehele gradering
Great stop-over, stylish, well kept and friendly staff.
Remofilwemichelle M - Jan 2024
Algehele gradering
Our stay at Beautiful Betty B&B was perfect.
Leon A - Des 2023
Algehele gradering
Goeie oorstop oppad Kaap toe.
Bernie K - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en sentraal geleë.
Mariëtte K - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, sal weer terugkom.
Beautiful Betty B&B se terugvoer
Hi Mariette,
Dankie vir jou resensie en bly jy was tevrede! Gelukkig was die gastehuis nie donker nie met battery en inverter sisteem in plek.
Hoop ons ontvang jul weer. Groete
Elizabeth S - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker in 'n skoon en netjiese Betty gebly.
Cornise V - Mei 2023
Algehele gradering
AMAZING.
Johan M - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon, moderne rusplekke.
Lees meerBeautiful Betty B&B se terugvoer
Beste Johan, baie dankie vir die resensie.
Ter wille daarvan om verwarring te voorkom vir ander gaste wil ek graag noem: ons het 'n goeie alternatiewe kragstelsel in plek en het gelukkig meer as noodligte aan tydens beurtkrag. Alle ligte in gastehuis werk vanaf batterykrag. Daar is ook buite noodligte wat op beweging geaktiveer word en sonligte. Die braai-area is juis nie helder verlig nie vir gaste wat die gesellige vuurtjie wil geniet. Daar is ook lampies op buite-tafels vir gebruik. Die buite-kombuisie, waar braaimandjie en benodighede gehou word en reggesit is vir julle, het nie noodligte nie ongelukkig en ek neem aan dit het bygedra tot jul frustrasie. Die naambord buite het beligting, maar tydens beurtkrag dra die donker strate sonder straatligte verseker by tot swak sigbaarheid vir gaste wat in aand arriveer. Jammer weereens vir jul ongemak tydens beurtkrag. Ons sal kyk om die beligting te verbeter nav jul aanbeveling. Dankie. Ons hoop dat jul ervaring andersins positief was en ontvang jul graag weer.
Vriendelike groete.
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Magda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi tuin en koffiewinkel.
Bernie K - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies en pragtige dekor.
Koos S - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly.
Lees meerKeanu K - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, moderne en pragtige plek!
Michele O - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en smaakvol met goeie aandag aan klein details.
Susan H - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, stil, netjies, vriendelik en skoon.
Debbie B - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie.
Navisotschnig L - Nov 2022
Algehele gradering
Was impressed.
Rita M - Okt 2022
Algehele gradering
Familie reunie.
Andrew J - Okt 2022
Algehele gradering
Was nice.
Lelane K - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing.
Hendrik S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese, mooi plek.
Willem E - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Charne H - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Craig P - Jul 2022
Algehele gradering
Magical Karoo layover en route to Stellenbosch.
Anton S - Mei 2022
Algehele gradering
More than exceeded our expectations.
William H - Mei 2022
Algehele gradering
Perfect stopover.
Estine P - Mei 2022
Algehele gradering
A little gem.
Alta B - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese eenheid, pragtig gemaak.
Alta L - Apr 2022
Algehele gradering
Very neat and comfortable.
Mariska M - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Sybrandt C - Mrt 2022
Algehele gradering
So lieflik.
Theo G - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Shireen D - Feb 2022
Algehele gradering
Comfortable and relaxing stay.
Eric W - Feb 2022
Algehele gradering
Beautiful Betty is super.
Christa D - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies, smaakvol en veilige verblyf.
Jennifer R - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent location.
Hannes P - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Fiona S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap dankie!
Ronald T - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Maryna K - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Corinne C - Nov 2021
Algehele gradering
Had an awesome stay at Beautiful Betty.
Vicky B - Okt 2021
Algehele gradering
Oulike verblyf.
Isabel J - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig.
Suzanne J - Sep 2021
Algehele gradering
Oornag op pad Johannesburg toe.
Marsel V - Aug 2021
Algehele gradering
Perfek!
Lize V - Jul 2021
Algehele gradering
Was perfek vir oornagverblyf! Pragtige dekor en kwaliteit beddegoed!
Elzanne G - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
George T - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, sal weer daar oorbly.
Nita O - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike, moderne verblyf - perfek vir 'n oornagstop. Baie netjies en vriendelike diens.
Bernie K - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig, netjiesen waarde vir geld.
Ferdi D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies en mooi.
Nici B - Des 2020
Algehele gradering
Lovely house and garden for kids to play in.
Willem L - Nov 2020
Algehele gradering
Hoogs aan te bevele.
Susan B - Okt 2020
Algehele gradering
N Definitiewe weer kuier!
Louis M - Sep 2020
Algehele gradering
Very neat and new. Private. Secured parking. Easy check-in and check out. Everything works and the bed is very comfortable.
Rhidah A - Sep 2020
Algehele gradering
Great hospitality by the owner.
Beautiful Betty B&B se terugvoer
Thank you, Rhidah, it was a pleasure hosting you. Hope to host you again.
Shanay D - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly, was gelukkig om die hele tuin vir ons te hê, rustige netjiese plekkie.
Francette R - Jan 2020
Algehele gradering
Karoo chic op sy beste!
Beautiful Betty B&B se terugvoer
Waardeer jou kommentaar, Francette!
Kom bly gerus weer oor.
Groete
Francette R - Jan 2020
Algehele gradering
Karoo-chic op sy beste. Stunning dekor en restaurante sommer baie naby.
Nelius B - Des 2019
Algehele gradering
Comfortable affordable and friendly service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklike bekostigbare en vriendelike diens.
Baie tegemoetkomend, netjies aangebied en skoon, baie professioneel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Beautiful Betty B&B se terugvoer
Thank you, Alan.
We hope to host you again.
Kind regards,
Lisa
Elsabe S - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige gastehuis en vriendelike ontvangs.
Beautiful Betty B&B se terugvoer
Dankie Elsabe! Was lekker om julle te ontmoet. Hoop jul kom bly weer oor. Groete!
Anna-marie U - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Beautiful Betty B&B se terugvoer
Dankie, Anna-Marie. Was lekker om jul te ontvang. Kom gerus weer!
Jacques H - Des 2019
Algehele gradering
Excellent.
Beautiful Betty B&B se terugvoer
Dankie Jacques! Hoop ons is weer jul oorstopplek en route in die toekoms!
Liese-mariè B - Des 2019
Algehele gradering
Bitter lekker.
Beautiful Betty B&B se terugvoer
Dankie Liese-Marie. Hoop jy geniet jou nuwe avontuur.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandstraat 2, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom