Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibuscus-weg 1474, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Bella Vista Villa is 'n pragtige en luukse selfsorgvilla oorkant Kleinkrantzstrand in Wildernis. Dit is ideaal vir 'n gesin, 'n groep gholfspelers, paartjies wat op soek is na romantiese verblyf by die see, of 'n groep vriende wat saam reis.

Die dubbelverdieping-eenheid bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 en suite-slaapkamers, asook 'n gastetoilet en buitestort. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en een van die slaapkamers het 'n addisionele dubbelslaapbank vir kinders. Die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die verblyf spog met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser wat direkte toegang tot die motorhuis het. Die sit- en eetareas het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en beskik ook oor 'n binnebraai-area wat 'n see-uitsig bied. Daar is ook 'n slim-TV met gratis WiFi beskikbaar.

Die sitarea het skuifdeure wat lei na 'n privaat balkon met 'n see-uitsig en 'n plonspoel wat ook 'n verhitte Jacuzzi is. Boonop het die verblyf 'n outomatiese dubbelmotorhuis met 'n pooltafel en veerpyltjiebord. Die eenheid het 'n alarm, elektriese heining en 'n volledig omheinde tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Bella Vista Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Carene Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 23

Jaar gelys 8

Ligging

  • Hibuscus-weg 1474, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibuscus-weg 1474, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa797f1d9ec904c55b1f677bade89f272a80549bf79afed0b4e03f737232be535862c6b46fa62f8f21c0b524d70e2a938fcd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12) 1474 Hibiscus Road Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.00466295406 22.65404902737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem