Bergvliet House and Cottages
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Reenen-straat 695, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bergvliet House and Cottages is 'n lieflike selfsorghuis en kothuis in Clarens. Dit is ideaal vir kleiner groepe of kan as 'n geheel bespreek word vir 'n familie. Die huis is teen die voet van die berg en is binne maklike bereik van doendinge en besienswaardighede in die dorp.
Die verblyf beskik oor 2 losstaande, onafhanklike eenhede en 2 kothuise wat gedeeltelik losstaande is.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 'n hoofslaapkamer en 'n solderarea waar 4 gaste kan slaap. Die kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 'n slaapkamer en 'n leefarea, meer geskik vir kinders. Elke eenheid het braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Die oopplan-kothuise wat gedeeltelik losstaande is, Kothuis A en B, het albei slaapplek vir 2 en het ook braaigeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Franlize Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 259
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Van Reenen-straat 695, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Bergvliet House and Cottages het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Reenen-straat 695, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom