Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Betty Boop Kothuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lenta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Betty Boop Kothuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Peet S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet S

Totaal uitgerus na die verblyf.

Baie lekker plek met alles wat jy nodig het.

Anine S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine S

Neat & cozy.

Very neat with all the basics required for a weekend stay. Loved the fireplace. Good location - walking distance from all amenities.

Mary-ann W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann W

Excellent!

Although the weather was not the best, the cottage was cosy and the fireplace was most welcome. McGregor is a beautiful town and well worth a visit.

Elanie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie S

Heerlik, ontspannend, gerieflik, ideaal vir sielsverkwikking.

Perfekte verblyf vir 'n herlaai wegbreek in stilte, (privaat en alleen), pragtige omgewing en knus, skoon, netjiese kothuis. Alles wat nodig is, met spesiale ekstras soos beskuit, kaggel, hout en vars blomme. Lente bly in kontak met inligting (eetplekke ens.) en weervoorspelling/waarskuwings. Ons sal beslis binnekort terug wees.

Shantol S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantol S

Fantasties, rustig, romanties, en sommer net lekker.

Ons kuier was fantasties. Alles wat nodig was om ons verblyf hemels te maak, was daar, en die kaggel was die toppunt! Ons sal definitief weer terug wees.

Brink V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brink V

Saam met my ma, awesome.

Ek het super lekker gebly ja!

Christy D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christy D

'n Onvergeetlike kuiertjie met vele dinge om te beleef en te doen.

Ek het baie lekker gebly en alles was netjies en skoon. Daar was niks wat ek kortgekom het nie.

Deamatra S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deamatra S

Heerlik.

Ons het heerlik gebly en my man wil weer na Betty Boop terugkeer Die mense van McGregor is baie vriendelik en verwelkomend.

Cedric G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric G

Rustige en kalm atmosfeer, net wat die siel nodig het.

Nog nooit so lekker geslaap nie, baie kalm en rustige dorpie. Definitief sal ek weer terugkeer vir toekomstige verblyf.

Jackie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S

Baie gemaklik.

Het baie lekker gebly.

Leon M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

Excellent.

It was a very pleasant experience.

Norris S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norris S

Baie lekker gekuier - netjies, skoon en bekostigbaar.

Baie lekker gebly, net jammer die geadverteerde WiFi was baie, baie stadig.

David S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
David S

If 1st class luxury is not a priority, this character cottage is the place to be!

Well situated in the village. Very comfortable accommodation with no frills. A woodburning fireplace which works really well and an outstanding shower. Really comfortable bed.

Manya B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manya B

Dis voldoende as 'n basis om Macgregor te geniet.

Die foto op die webblad is verouderd. Daar is baie skaduwee en die huis is koud as gevolg daarvan. Baie sentraal, lekker stort, geen plek om badkamer items op te pak nie, die spieël in die badkamer werk glad nie, te hoog en nie reg geposisioneer nie. Die kombuis is nie goed ingerig nie, baie mors van spasie. Andersins baie oulik, lekker gekuier.

Betty Boop Kothuis se terugvoer

Jammer die kothuis nie aan u behoeftes voldoen nie - ongelukkig is daar altyd 'n eerste keer. Plante groei - gelukkig is daar 'n kaggel - in die stort is daar 'n storthanger - die kombuis leen hom ongelukkig nie toe na beter spasie benutting nie maar was al ons gaste nog altyd tevrede met toerusting ens. Ook nog nooit klagte gehad oor spieël in badkamer nie.
Groete en dankie, Lenta

Betty Boop Kothuis
Nick Y - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nick Y

Delightfully themed character cottage with cool green garden.

The Victorian fireplace was a winner on the cold Karoo nights, as were many other thoughtful touches, such as filter coffee and homemade rusks supplied.

Betty Boop Kothuis se terugvoer

Hi Nick, thank you. I appreciate your booking. Regards, Lenta.

Betty Boop Kothuis
Anton G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Rustige omgewing.

Baie lekker en stil en rustige omgewing.

Johan W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Pragtige blyplek.

Ruim kamer, huislik puik! Goed geleë. McGregor pragtige, skoon dorpie.

Mariana D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D

Lieflike, netjiese plek, perfek vir 2. Stapafstand van restaurante en besienswaardighede.

Lieflike kothuis, baie vriendelike eienaars. Die plekkie is gemaak vir 2 mense. Heerlike stoepie met goed versorgde tuin. Dit is stapafstand van al die toeriste-atraksies in die dorpie. Het 'n heerlike kuier in Mcgregor gehad.

Jacomine B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomine B

Heerlike, baie goed ingerigte plekkie! Skoon en netjies, ons kom beslis weer.

Lekker gesellige kaggeltjie om die plek lekker warm te maak. Alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek en herlaai.

Hester H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H

Uitstekend.

Kothuis was baie netjies en skoon, kommunikasie met eienaar was baie goed, en sy het soveel ekstra inligting soos lekker restaurante ens. ook deurgegee. Ons het die naweek baie geniet, en sal verseker terugkeer.

Inge-mari V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge-mari V

Fantasties! Dis briljant en awesome wegbreekplek!

Dit was regtig 'n oulike huisie en fantasties as mens 'n troeteldiertjie het. Die dame was baie akkomoderend en het die huisie mooi vir ons gemaak voor ons gekom het. Daar is genoeg aktiwiteite in die dorp. Dit was heerlik en ek sal dit ten sterkste aanbeveel vir couple van 2 en 'n troelteldiertjie.

Sanet E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet E

Heerlik, gerieflik en pragtig!

Sal beslis vir Betty aanbeveel by vriende en familie. Dis skoon, netjies en nie eers geweet van kragonderbrekings vir 'n hele twee dae nie. Sal baie beslis weer gaan, maar vir langer.

Khanya M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanya M

Betty Bookp Kothuis is a quaint and charming cottage, equipped with thoughtful touches to make your stay an absolute pleasure!

Lenta was a very gracious and responsive host!

Karen V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Pretty as a picture with wonderful hosts.

A place to escape and close enough to walk to the village. Felt safe and secure, and the cottage had all amenities. Loved the courtyard and was welcomed with fresh flowers in the room.

Shelly H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelly H

A very comfortable stay.

Spotlessly clean accommodation with everything that you need. Although no TV, which we didn't miss at all! Great advice for dining out from our host.

Britney A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Britney A

Dit was ongelooflik, stunning en asemrowend.

Ek het die stilte baie geniet.

Jade D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jade D

Comfortable, clean , amazing people around and just peaceful.

We loved not having to worry about load shedding and the whole vibe was lovely.

Jolene V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene V

So calming and relaxing. Just the place to unwind.

Owner goes out of her way to accommodate one.

Johann D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

'n Rustige wegbreek in 'n geskiedkundige dorpie.

As jy nodig het om jou batterye te gaan laai uit die besige stad of dorp, is Betty Boop Kothuis, die plek om te besoek. In McGregor het ons rus en vrede vir ons siele gevind.

Bev D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev D

Everything was spotlessly clean and of good quality. All comfort requirements were well met. The crockery, cutlery and kitchen equipment were of top quality.

Quite surprised there was no TV in the room. A TV would have made it the perfect stay.

Erika V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Heerlik rustig. Mal oor die kaggel en beddegoed.

Het alles wat ons nodig gehad het vir die naweek. Binne loopafstand van restaurante. Veilig en gemaklike verblyf.

Coenie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V

Rustige wegbreek in 'n pragtige plek.

Baie dankie Lenta en Kobus vir jul gasvryheid en om ons welkom te laat voel in jul plek. Jul moeite met die braaibak wat ek versoek het word waardeer. Die verblyf het alles wat nodig is om dit aangenaam te maak, self hout vir die kaggel is voorsien.

Edna A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna A

Uitstekende oornagplekkie.

Betty Boop Kothuis is beslis die moeite werd om te bespreek vir 'n naweek of selfs langer se wegbreek. Groot dankie aan die eienaar vir ons spesiale versoek vir 'n ekstra bed vir een nag. Ons sal beslis weer Betty Boop bespreek!

Francois B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Baie rustig en 'n pragtige dorpie.

McGregor is regtig 'n juweel van 'n kleindorpie met 'n pad wat 14 km na die dorpie doodloop in die berge. Heerlik om te voet deur die strate te stap en 'n paar eetplekke om van te kies asook Craft bier. Honde is welkom in die dorp en ons het elke dag gestap. Wees maar op die uitkyk vir kinders wat bedel en hou jou selfoon en beursie veilig. Geen ernstige misdaad nie, maar jy kan bietjie geteister word indien jou voertuigregistrasie jou verklap.

Chantelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle V

Mcgregor is 'n pragtige dorpie en Betty Boop het dit net soveel lekkerder gemaak om te kuier.

Voorstelle: 'n Kas of 2 om klere uit te pak. Netheid van die tuin aan die voorkant. Reuk van die balke was bietjie erg.

Hester S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S

Baie lekker gebly. Vriendelike, hulpvaardige gemeenskap.

'n TV sou ideaal gewees het om die aand om te kry aangesien dit so 'n klein gemeenskap is met nie veel om te doen in die aande nie. Andersins 'n perfekte plekkie.

Angelique L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique L

Baie lekker gekuier.

Kaggel was heerlik.

Dorian H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorian H

Fantastic, quaint.

A fine atmosphere with period furniture.

Theo S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Heerlik gerus in hierdie oulike huisie.

Betty Boop is goed toegerus en die pragtige kaggel het sy werk gedoen.

Lynn G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn G

Clean, cosy, well equipped accomodation.

Friendly, helpful host. Lovely fireplace. Convenient location. Will definitely recommend.

Arthur S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Arthur S

Pleasant stay.

We had a pleasant stay. Only problem was the strong smell of fresh paint other than that, all good.

Fanie T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie T

Baie gerieflik

Netjies, skoon en veilig. Ons het die besoek baie geniet.

Jurgens P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens P

Rustige kalmte.

Ons was vir 'n naweek by Betty Boop Kothuis en het die kuier terdeë geniet. Ons gasvrou het ons met ope arms ontvang, en seker gemaak ons het die sleutel en dat alles reg is by die kothuis, al het ons laat vanuit Kaapstad in McGregor aangekom. Die wooneenheid was duidelik afgemerk en maklik om te vind in die nag. Ons Jeep het die heeltyd veilig agter 'n hek onder 'n afdak gestaan terwyl ons daar was. Die kothuis is klein, tog groot genoeg vir twee mense wat vir 'n naweek wil wegbreek uit die stad. Die kothuis spog met 'n dubbelbed wat gemaklik is, 'n kaggel vir die koue aande, 'n eetkamer tafel, kombuis en badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alles netjies en in 'n werkende toestand. Warm water in krane en 'n toegeruste kombuisie. Die voorstoepie is mooi afgekam en bied 'n lekker plek om te sit en die buitelig te geniet. Daar was 'n muskietweerdersproei in die kamer om die muskiete in beheer te hou wat wil kom kuier. Daar is 'n Weberbraai vir 'n lekker braai op die stoepie self. Ons het gereël om ons hondekinders saam te bring en hulle was ook welkom. McGregor is relatief klein en ons kon die meeste van die ou geboue besoek te voet vanaf die kothuis, die markie en die Temenosoord. 'n Winkel is 'n klipgooi weg as 'n mens iets benodig, alhoewel McGregor self heelwat eetplekkies het om van te kies as mens nie self wil kos maak nie. Die plek bied waarde vir geld vir enige een wat weg wil kom van die gejaag na wind en net weer in stilte hulself wil vind. Ons gasvrou was deurentyd vriendelik en het gereeld ingeloer om seker te maak alles is reg.

Betty Boop Kothuis se terugvoer

Baie dankie Jurgens - waardeer jou positiewe terugvoer. Onthou die aanbod om weer te kom aangesien julle kuier n bietjie kortgeknip was agv werksverpligting. Groete en dankie weer Lenta

Betty Boop Kothuis
Peter D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Highly commended.

Compact, neat, private, quaint cottage. Fully equipped with everything one needs. A pleasure to stay. Value for money.

Penelope W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope W

Comfortable and relaxing.

The only complaint was the barking dogs outside the kitchen window which was irritating.

Jennifer S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer S

A very comfortable stay with all amenities provided and surprisingly quiet.

Despite being close to the main road, it was a quiet spot and we enjoyed the independence the accommodation provided.

Dave V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dave V

Great for a mid-week break.

Very nice and clean open-plan cottage.

Saartjie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Saartjie B

Sjarmant en smaakvol ingerig. Wat 'n voorreg om daar oor te slaap!

'n Kaggel, filterkoffie, heerlike beskuit, skoon en goeie gehalte linne.

Tania F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania F

Heerlik ontspan in netjiese huisie, lekker op die stoep gebraai, smaakvol met alles wat nodig is en meer.

Baie netjies en skoon, voel soos huis met al die lekker boeke, kaggel, stoep, braai, pragtige plante. Ons bietjie terug geneem in tyd met die kombuistafel en kas. Baie spesiaal. Dit het ons verwagtinge oortref en ons het verskriklik lekker gebly. Kan dit regtig aanbeveel.

Betty Boop Kothuis se terugvoer

Baie dankie Tania, altyd lekker om goeie nuus te kry! Kom asseblief weer - dalk ontmoet ons volgende keer en kuier.
Groete en veilig wees.
Lenta

Betty Boop Kothuis
Jacques D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Baie lekker.

Sou meer hangplek vir my klere verkies het. Die diens en ondersteuning was uitstekend.

Karen J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J

Good.

Good weekend away.

Margot M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margot M

Great for a breakaway.

Lovely little open-plan cottage. Beautifully clean with nice thick towels. And a pretty garden and peaceful stoop to chill on. We went to McGregor for a show so only stayed one night.

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 17, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3f4d175f5f89171b9058afd6acfb70e9db11d1fd192af32a9b55ef490d4152245951a613b6d8d7bf606c8909c52273a1813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 17 Barry Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94466 19.8309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang