Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bid Huisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Amelia K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Dit was perfek vir die een nag wat ons oorgebly het! Heerlik! Gesellige plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Loved this place. Lovely and cozy home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Awesome peaceful best of the best value for money! We had an amazing stay at the Bid Huisie! Fully equipped with everything one requires. Peaceful, it was close to our family that stays in Prince Albert! Lovely place to stay. We will definitely book again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jani
Bid Huisie
Thank you for the great review, Tanya Slow! We are glad you enjoyed your stay and we would love to welcome you back again!

Amelia M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Prince Albert is 'n dorp wat ek graag weer wil besoek. Pragtige huis. Al die geriewe wat jy nodig het. Heerlike skoon swembad. Jammer ons het net een aand oorgebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rossouw J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Bid huisie met 'n lieflike atmosfeer. Pragtige huisie met keurige interieur. Skoon en gerieflik. Ons kon net nie ons Toyota bakkie deur die nou opening agter in die erf inkry nie, maar die gasvrou het aangebied dat ons in haar eie erf kon parkeer vir die nag. Baie dankie. WiFi sal 'n welkome aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anneliese C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Lekker, goed toegeruste verblyf. Huisie het 'n lekker atmosfeer. Heerlik gebly. Die verblyf was heerlik en ons het die dorp en die huisie baie geniet. Daar is tog 'n paar aspekte wat aandag verdien: Die verwarmer het net een element wat werk met 'n swak konneksie en die plafon bokant die kamers is besig om los te trek. Mens kan nie anders as om die loshangende panele raak te sien nie. Die muurverwarmers in die kamers was 'n heerlike bonus. Die huisie is goed toegerus en ek sal dit definitief by familie en vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Paul A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

See above. The advertised swimming pool was not operational, and we were not advised. On our last night, the direct neighbour's dog was left outside and barked incessantly from midnight till after 2.30 am. We were totally unable to sleep, and they did nothing about it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Francine C
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2024

Gerieflik vir 2 mense. Mooi en gerieflik. Swembad was 'n wenner in 40 grade.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Elisma L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Onvergeetlike plekkie met 'n rustige atmosfeer. Die Bid Huisie is 'n pragtige plekkie wat rustigheid uitstraal. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 2a, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ddb008f0ddaca844ca980a9c77e892aa3e3ad1a3d8a1d2db785c8af050be8703c1039b0ba4fd107121730fbe67d987e6a5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 101 5 1 5 2a Meiring Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.218269463757 22.029009046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang