- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meiringstraat 2a, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bid Huisie is 'n gerieflike, losstaande selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Prins Albert. Dié dorpie is aan die voet van die Swartbergpas en die ideale basis om die omgewing, Gamkaskloof en Meiringspoort te verken. Dié huis is perfek vir 'n gesin- of groepwegbreek.
Die huis is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en beddegoed word voorsien. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel en 6 stoele. Die sitarea het lugversorging en rusbanke. Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai, sitplekke en buitemeubels, asook 'n plonspoel om in af te koel.
Daar is parkeerplek in die straat voor die huis. Daar is nie parkeerplek op die perseel nie.
Die omliggende area is bekend vir staproetes, bergfietsry, voëlkyk en botaniese uitstappies.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Meiringstraat 2a, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Bid Huisie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meiringstraat 2a, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom