Biesiespoort Guesthouse
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 750 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Biesiespoort Gastehuis is op Biesiespoortplaas, sowat 3,3 km vanaf Loxton, in die Victoria-Wes-rigting geleë. Die plaas is ryk aan geskiedenis en bied 'n rustige, ware Karoo-ervaring en is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Dié dubbelverdieping-gastehuis beskik oor 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuis, 'n en suite-hoofslaapkamer op die onderste verdieping en 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed.
Die badkamer op die onderste verdieping het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Daar is 'n eerlikheidskroeg met alkoholiese en nie-alkoholiese drankies.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hanneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Gaste dink Biesiespoort Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Loxton Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom