Bird Haven Guest House
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunrise-rylaan, Bird Haven Farms, 30 km vanaf Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bird Haven Guest House is aan die Ooskus, tussen Oos-Londen en Chintsa (Cintsa), en naby winkels, restaurante en pragtige strande geleë. Die smaakvolle gastehuis skuil op 'n kleinhoewe, net 1 km van Crossways Village Centre af.
Die gastehuis bied slaapplek aan 'n gesin van 4. Die oopplan-leefarea het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, 'n volledige kombuis en ruim leefareas. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster in. Daar is ook 'n privaat braai-area buite.
Gaste kan die rustige plaaslewe geniet, na die dam wandel of voëlkyk op die plaas.
Slaapplek
’n Bespreking by Bird Haven Guest House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Conor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sunrise-rylaan, Bird Haven Farms, 30 km vanaf Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Bird Haven Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Buffelstad Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunrise-rylaan, Bird Haven Farms, 30 km vanaf Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom