Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdsong Barrydale

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Birdsong Barrydale
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Frank V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite and wonderful.

This was the second time we came to Birdsong Barrydale and it was great again. It felt like coming home once more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birdsong Barrydale se terugvoer

And for us, it was like seeing friends again after a long time. Take care!

Birdsong Barrydale
Annaline D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf met die mooiste voëls wat die tuin besoek.

Dit was so mooi daar, die gasvrou was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birdsong Barrydale se terugvoer

Was heerlik om jou hier te hê, Annaline.
Bly jy het lekker gerus in Birdsong kothuis.
Kom gerus weer!

Birdsong Barrydale
Francois D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die beste ooit.

Luuks en goed geleë. Waarde vir geld. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oliver B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Oliver B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Stayed for the long weekend. Great little town and the accommodation was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birdsong Barrydale se terugvoer

Thank you Oliver for visiting Birdsong.
It was lovely having you here.Please visit again, next time the sun will shine

Birdsong Barrydale
Eddie N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accomodation, super clean, with all amenities you can think of.

Magriet is the perfect hostess, direct communication and keeps us updated on everything, so nice. The accommodation was really excellent, despite cold weather and load shedding, the cottage had absolutely everything we could have asked for. Super neat, clean and very comfy (best bed ever). I can really recommend Birdsong, and we will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birdsong Barrydale se terugvoer

Dankie, Eddie! Julle was sulke aangename gaste om hier te hê!
Julle is enige tyd weer welkom.
Kom gerus weer!
Groete, Magriet

Birdsong Barrydale
Daniël C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniël C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and cosy, with amazing hospitality.

Our host was very welcoming and offered to make a booking on our behalf at a local restaurant. We also received very good recommendations on places to visit in the area. We enjoyed the fireplace and the kitchen has everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birdsong Barrydale se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te hê! Kom gerus weer.
Beste wense,
Magriet

Birdsong Barrydale
Edward S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanne plekkie, sal aanbeveel.

Lieflike dorp, lekker rustige plek om te bly, sal teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M
Enkelreisiger

Lovely accomodation with great space, all amenities, lovely location and great host.

Stay too short, 1 night is not enough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy R
Enkelreisiger

Beautiful, peaceful setting for a beautiful garden cottage. Perfect!

I would definitely stay here again and recommend it to all my friends and family. This beautiful cottage is well-equipped and in a very peaceful setting. Perfect after a long day on the road. The host, Rosemary, is so friendly and welcoming. Such a lovely person and so typical of the warm Karoo hospitality that I so enjoy. Very secure and safe, with off-street parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birdsong Barrydale se terugvoer

Mandy, dankie vir al die komplimente. So bly jy het jou kuier by Birdsong geniet. Kom gerus weer. Karoo-groete, Magriet

Birdsong Barrydale
Pine P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en ruim kamer.

Baie gerieflik, skoon en netjies! Rustigheid is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birdsong Barrydale se terugvoer

Bly julle het jul verblyf in die Birdsong kothuis geniet, Pine.
Kom gerus weer.
Groete,
Magriet

Birdsong Barrydale
Gawie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagverblyf. Vriendelike ontvangs en gasvrou het vir ons plek vir aandete bespreek.

Gerieflike, ruim eenheid. Veilige onderdak-parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birdsong Barrydale se terugvoer

Dankie vir die resensie, Gawie.
Ek voel steeds sleg oor die geiser.
Kom gerus wees. Daar sal beslis dan warm water wees én 10% afslag.
Groete,
Magriet

Birdsong Barrydale
Dianne V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, veilige, vyfster verblyf.

Magriet het ons hartlik verwelkom en onmiddelik tuis laat voel. Ons het heerlik geëet by die restaurant wat Magriet aanbeveel en vir ons bespreek het. Die woonstel en inhoud is van hoogste gehalte. Die woonstel is privaat met eie parkeerplek. Mooi uitsig. Sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Birdsong Barrydale se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Dianne. Bly julle het Birdsong geniet.
Kom gerus weer.
Groete,
Magriet

Birdsong Barrydale
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 31, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98317652b746cf9ee1934fedb084532adc16bee45ad4c379b167a197241caf34c845c25d17e2f55a97f80fb57de3fdd13734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 31 Milner Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.905217599401 20.728096119656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem