Blou Windpomp Park
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Schalkwykstraat, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Vanaf R200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blou Windpomp Park is 'n karavaanpark in Fraserburg, 'n dorp in die Karoo-streek van die Noord-Kaap. Dit is in die Karoo Hoogland Plaaslike Munisipaliteit geleë.
Blou Windpomp Park bied 'n rits kampeerstaanplekke wat met warm water vir stort en badgeriewe toegerus is. Elke staanplek het 'n braai-area met lopende water
Die karavaanpark beskik oor 1 ablusieblok met 'n bad, stort en 'n toilet. Gaste het toegang tot skoon water.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Van Schalkwykstraat, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Fraserburg Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Schalkwykstraat, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang