Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Jaar gelys 13
Opsomming van Resensie
Hendrik W - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies, geen tierlantyntjies, goeie waarde vir geld.
Marche D - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese vriendelike diens.
Maria Sophia S - Mrt 2019
Algehele gradering
Ontspanning in 'n pragtige omgewing.
Lindi N - Des 2018
Algehele gradering
The rooms are not to the standard of the price.
Lurae D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie dankie Jan vir jul gasvryheid. Die aandetes was heerlik voorberei. Beveel enige tyd aan.
Japie S - Aug 2018
Algehele gradering
'n Aangename en gemaklike ervaring.
Lees meerAlet T - Apr 2018
Algehele gradering
Oom Jan en tannie Petro laat jou tuis voel uit die staanspoor. Vriendelik en aangenaam, puik diens. Sal vir seker weer gaan besoek!
Karin S - Mrt 2018
Algehele gradering
Was net een nag, maar baie netjies.
Karen H - Mrt 2018
Algehele gradering
Lovely setting and scenery and family home feeling.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike plek en natuurtonele. Voel soos 'n familiehuis.
Die kothuise is in 'n lowerryke omgewing en die eienaars laat mens baie tuis voel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Blue Cottages se terugvoer
Hi Karen,
We are glad that we could create a home for you, away from home
We hope to see you again in future.
Best regards,
Jan and Petro
Blue Cottages
Letitia B - Jun 2017
Algehele gradering
Die eenheid was lieflik, ruim en privaat!
Lees meerBlue Cottages se terugvoer
Dankie vir die positiewe gedeelte van die boodskap. Hoop u maak weer van ons akkommodasie in die toekoms gebruik.
Wil net weer u aandag terugbring na die boodskap wat u om 20h00 die aand van 17/6/2017 aan my gestuur het met die versoek dat die "bure" gevra moet word om aub hul musiek sagter te stel sodat u man kan rus vir die fietswedren waaraan hy deel geneem het.
Ek het u om 20h19, volgens my foon data, geskakakel. Ek stem saam dat ek aan u gese het dat ek ongelukkig niks aan die aangeleentheid kon doen nie aangesien die musiek vanaf `n ander woonbuurt ongeveer 4 kilometer van ons eenhede afkomstig was en dit dus nie vir my moontlik en buite my beheer was om enigsins op te tree.
Van ons ander gaste wat in die eenheid langs u was het my ook gekontak en die selfde verduideliking was aan hulle verskaf.
Ek kan u verseker indien dit binne my vermoe was om op te tree sou ek beslis iets aan die situasie gedoen het.
Groete en hoop u man het die wedren suksesvol voltooi.
Jan en Petro
Blue Cottages
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Mariana S - Jun 2016
Algehele gradering
Rustige boomryke atmosfeer.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Yvonne S - Des 2015
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, mooiste bome & heelwat voëls. Ontspannend.
Anya S - Aug 2015
Algehele gradering
Super plek en super ontvangst, heel erg lekker gegeten.
Debbie K - Jul 2015
Algehele gradering
Die verblyf is skoon en netjies, maar basies.
Thea D - Jun 2015
Algehele gradering
Sleg.
Lees meerPeet D - Jun 2015
Algehele gradering
Skoon en stil.
Anemie M - Apr 2015
Algehele gradering
Badkamer apart en geen DStv.
Mariana S - Mrt 2015
Algehele gradering
Oornag op pad na die Krugerwildtuin.
Lise V - Okt 2014
Algehele gradering
Oornag-akkommodasie vir 'n vriend se troue.
Richard C - Sep 2014
Algehele gradering
A lovely tranquil place to stay
Santie O - Jul 2014
Algehele gradering
'n Rustige gesinsrondawel op pad na die wildtuin.
Pieter B - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Louis S - Jun 2014
Algehele gradering
A very pleasant stop-over
George B - Apr 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en lekker area. Sentraal geleë!
Theo S - Apr 2014
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry!
Louis V - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit was lekker en skoon.
Giel D - Jan 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Faan M - Des 2013
Algehele gradering
Rustigheid vanself!
Nico V - Nov 2013
Algehele gradering
Ruim, maar kort opknappingswerk.
Louis P - Sep 2013
Algehele gradering
Dit was awesome!
Schalk V - Sep 2013
Algehele gradering
Heerlike aandete en baie gasvrye bestuurder en vrou.
Gert R - Aug 2013
Algehele gradering
Ons was gasvry ontvang deur Tertia en Tony en ons het lekker gekuier.
Crystal K - Aug 2013
Algehele gradering
Eienaars het uit hul pad gegaan om kliënt tevrede te hou.
Villiers D - Jul 2013
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lydenburg-weg, Margate Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom