Boesmanskloof - Die Galg Accommodation
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Barry & Ruth Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 66
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Wp V - Des 2023
Algehele gradering
Perfek vir familie tyd in die natuur.
Nadine F - Nov 2023
Algehele gradering
Lovely cottage and host's.
Michaela A - Sep 2023
Algehele gradering
Quiet spaciuos, lovely for family getaway.
Stephan M - Apr 2023
Algehele gradering
Boesmanskloof stap.
Hellix H - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker.
Rosario J - Apr 2023
Algehele gradering
It was very enjoyable. And Boesmanskloof was the perfect place to spend the Easter holidays.
Johann R - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het wel net een aand oornag, maar die kothuis was besonder gesellig en ten volle toegerus. Die omgewing is prentjiemooi. Die weer het nie saamgespeel nie, maar andersins was dit 'n wonderlike ervaring.
Bert M - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike fynbos- en proteaplaas, vriendelike eienaars, pragtige huisie in die natuur.
Liza P - Apr 2022
Algehele gradering
Die wegbreuk in die natuur omring deur Proteas op Boesmanskloof was al wat ons gesin nodig gehad het om net weer tyd om die vuur met bord speletjies en gesels te herkonnekteer en reflekteer.
Elaine M - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike mense, plek is baie netjies, veilig en baie rustig tussen die berge.
Magdaleen S - Jan 2022
Algehele gradering
Die omgewing is pragtig.
Cormarie L - Des 2021
Algehele gradering
Gesellig, pragskone natuur, stil en rustig, aangename kuierarea.
Inge K - Nov 2021
Algehele gradering
The water pressure in the shower was good.
Roelof V - Sep 2021
Algehele gradering
I would recommend Boesmanskloof - Die Galg for the beauty of the surroundings, peacefulness.
Bert M - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderful!
Adele K - Des 2020
Algehele gradering
‘n Stukkie hemel op aarde!
Simon E - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese oomblikke gehad met pragtige natuurskoon.
Marley V - Nov 2020
Algehele gradering
Beautiful!
Eliska J - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful location with lovely cottages.
Inge B - Jul 2019
Algehele gradering
Stappers-akkommodasie.
Lees meerPetra T - Jun 2019
Algehele gradering
Dis baie basic, koud in die winter, al die koppies, borde ens. was vuil. Ons moes eers alles was. Skoonmaak van 'n plek kos nie baie nie ─ beddegoed was nie skoon nie.
Boesmanskloof - Die Galg Accommodation se terugvoer
Liewe Petra,
julle kon ook in n privaat huisie, heeltemal op julle eie, gebly het. Die akkommodasie is hikers akkommodasie en daarmee sê ek nie dat borde moet vuil wees nie, maar al die plekke word elke week skoongemaak en al die ander gaste het heerlik gebly.
Jammer oor die geraas, dit was wel Wacky Wine Weekend.
Johan J - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Madeleine R - Mrt 2019
Algehele gradering
Ideaal na 'n lang dag se stap.
Charl D - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowende omgewing, maar verblyf onversorg en vuil.
Lees meerAnke J - Sep 2018
Algehele gradering
Lieflike wegbreek in die natuur.
Elizabeth T - Sep 2018
Algehele gradering
Salige stiltes tussen pragtige blomme.
Otniel J - Aug 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Lees meerMonia N - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker, behalwe vir warm water wat ons nie gehad het nie.
Boesmanskloof - Die Galg Accommodation se terugvoer
Hi Monia, so jammer julle het nie warm water gehad nie. Ek sou enige tyd gaan kyk het waar die fout lê as julle my in kennis gestel het van die probleem. Ek was twee keer bo in die berg maar onbewus van julle penarie. 🤔😓
Hanjo O - Apr 2018
Algehele gradering
My nuwe gunsteling wegbreek vir die naweek.
Volente K - Apr 2018
Algehele gradering
Beautiful, quaint huts in the heart of nature. A perfect escape from the city.
Karel S - Mrt 2018
Algehele gradering
Was baie lekker, veral die gasvryheid en vriendelikheid van die eienaars.
Francois L - Mrt 2018
Algehele gradering
Lang grondpad, maar baie oulike plek.
Juan R - Feb 2018
Algehele gradering
Weg van die stadsgejaag en selfone!
Lees meerMarlene W - Des 2017
Algehele gradering
Pragtigste omgewing - ongelooflik mooi.
Judith H - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlike natuur en rustigheid, geen selfoonontvangs!
Paulien K - Nov 2017
Algehele gradering
Prima overnachtingsplek.
Yolandi M - Okt 2017
Algehele gradering
Asemrowende natuur.
Bertus B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie vreedsaam en "batterylaaier" ervaring.
Norman L - Jan 2017
Algehele gradering
This is a lovely place to go when you want to rough it, a cabin type in the mountains.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit is 'n pragtige plek om na te gaan as jy sonder tierlantyntjies in 'n soort hut in die berge wil bly.
Pragtige uitsigte, rustig en stil, lieflike wandelings of net om te ontspan en God se skepping te geniet. Dit is 'n plek waar dit so stil is dat jy jouself kan hoor dink. Ruth en Barry is wonderlike mense. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Paul S - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflike, veilige, private selfsorg-verblyf in asemrowende natuurskoon.
Lees meerKobus S - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Marianne En Hugo U - Nov 2016
Algehele gradering
Die verblyf het aan al ons behoeftes voldoen. Alhoewel eenvoudig, was dit keurig en netjies en niks het gekort nie!
Lees meerCobus M - Okt 2016
Algehele gradering
Brilliant place, Breathtaking views!
Nadine N - Aug 2016
Algehele gradering
Welverdiende rus vir die siel!
Karin J - Jul 2016
Algehele gradering
Everything we wished for - highly recommended.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alles wat ons wou hê - hoogs aanbeveel.
Van ons aankoms af tot die oomblik wat ons vertrek het, was dit 'n ongelooflike ervaring. Die lieflike reuk en prag van die fynbos, die rustigheid en stilte van die berg-omgewing kon ons nie in woorde beskryf nie. Die verblyf is alles waarvoor ons gehoop het en boonop is daar 'n enorme kaggel in die huis. Barry en Ruth, die eienaars, is vriendelik en baie tegemoetkomend. Hoogs aanbeveel, ons kom weer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Schalk M - Jul 2016
Algehele gradering
Lekke en lekke koud.
Boesmanskloof - Die Galg Accommodation se terugvoer
Hi Schalk, julle was bespreek in Hut 5 maar ek het toe na 'n kansellasie besluit om vir julle na my mening, 'n beter hut met 'n lekkerder binne en buite braaiplek te gee. Het telefonies met jou gekommunikeer en glo jy is tevrede met my verduideliking.
Groete.
Ruth Oosthuizen
Sonja R - Jun 2016
Algehele gradering
Die stilte was 'n seëning vanuit die gejaag. Geen motors, lorries of geraas nie, net vreedsaamheid.
Alice F - Jun 2016
Algehele gradering
Vir die derde keer = weer 'n fantastiese ondervinding.
Ann-louise D - Apr 2016
Algehele gradering
Wonderful place.
Corle V - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was 'n asemrowende, bekoorlike, heerlike naweek!
Boesmanskloof - Die Galg Accommodation se terugvoer
Riaan en Corle, dit is lekker om te hoor dat julle die verblyf en omgewing geniet het, en die stilte kon waardeer. Groetnis. Ruth
Marica V - Okt 2015
Algehele gradering
Billike tarief, skoon en veilige behuising.
Lees meerBoesmanskloof - Die Galg Accommodation se terugvoer
Hi Marica
Dankie vir jou terugvoering. Ek mik al lankal om duideliker aanwysings vir die wit huisies op te sit en sal nou 'n punt daarvan maak om dit veral vir mense wat donker nag arriveer, makliker te maak.
Mooi Bly
Groetnis.
Ruth
Estelle S - Sep 2015
Algehele gradering
Het in 'n klipstoor oornag.
Lees meerBeverly F - Jun 2015
Algehele gradering
Lekker.
Ulrica N - Des 2014
Algehele gradering
Het net gebruik vir oornag.
Marcel H - Okt 2014
Algehele gradering
Naweek buite saam vriende.
Elrieka S - Sep 2014
Algehele gradering
Rustig in die natuur!
Belinda K - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was ongelooflik!
Gerard B - Aug 2014
Algehele gradering
Berghut in 'n pragtige omgewing.
Thys En Miemie V - Jun 2014
Algehele gradering
Rustig en lekker vars lug.
Karen K - Mrt 2014
Algehele gradering
Awesome place, thoughful hosts, we had a fabulous time
De Jongh B - Mrt 2014
Algehele gradering
Perfek vir ons doeleindes, baie dankie!
Chris V - Feb 2014
Algehele gradering
Baie nice!
Esther V - Feb 2014
Algehele gradering
'n Pragtige area met al die nodige.
Hester C - Sep 2013
Algehele gradering
Wonderlik!
Kim W - Aug 2013
Algehele gradering
Wegbreek in die natuur.
Nicole N - Feb 2012
Algehele gradering
Wonderful, idyllic and very peaceful getaway.
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom