Boesmanskloof Onverwacht Flora
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Japie and Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 140
Jare op LekkeSlaap 14
Opsomming van Resensie
Jaco H - Apr 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Jaco H - Jan 2024
Algehele gradering
N stukkie hemel op aarde in ongerepte natuurskoon.
Candice G - Jan 2024
Algehele gradering
Unbelievable.
Charlene B - Des 2023
Algehele gradering
Dit is stil, mooi, en die natuur is wonderlik.
Rolien V - Des 2023
Algehele gradering
What a view!
Chris S - Des 2023
Algehele gradering
Kosbare stilte in wonderskone omgewing.
Khanyisane F - Des 2023
Algehele gradering
Serene.
Joy S - Des 2023
Algehele gradering
Fantasmagories!
Ricardo H - Aug 2023
Algehele gradering
No screen time holiday of note.
Salome V - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Neil S - Des 2022
Algehele gradering
Great. Will be back soon.
Emke V - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Leandre G - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier! Die uitsig is asemrowend mooi. Bernardo is baie besorg oor sy gaste, hulle diens was uitstekend. Ons sal definitief weer gaan kuier!
Zahn W - Jan 2022
Algehele gradering
Once in a life time experience being deep in the mountains.
Mariechen E - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig in ongekende natuurskoon.
Johan L - Jan 2022
Algehele gradering
Winderig.
Michiell R - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Naftalie H - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful and peaceful location, friendly service.
Hennemarié H - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike mooi omgewing.
Tinus S - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, mooi uitsig en goeie gasheer.
Kevin B - Sep 2021
Algehele gradering
Had a wonderful, relaxing time 10/10.
Leylanie S - Jan 2021
Algehele gradering
Asemrowend en rustige omgewing.
Cornel D - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflik, jy vind jouself.
Ninette D - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig op die berge, stil en rustig.
Roelien E - Des 2020
Algehele gradering
Okay.
Nicolette B - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflike mooi omgewing en uitsig!
Veruschka T - Des 2020
Algehele gradering
Onbeskryflike stilte, vrede en natuur se skoonheid.
Erichea O - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige natuur. Heerlik ontspannend.
Paul O - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek met 'n uitsig.
Laura M - Jan 2020
Algehele gradering
Stunning views and hikes!
Steyn O - Jan 2020
Algehele gradering
Vinnige wegbreek.
Estralita D - Jan 2020
Algehele gradering
Breathtaking views. Beautiful gem in the mountains. Loved it.
Dean L - Des 2019
Algehele gradering
Awesome and peaceful.
Wilhelmina F - Nov 2019
Algehele gradering
In die natuur, pragtige staproetes.
Kirsten R - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastic panoramic views, cozy fireplace, excellent customer service.
Wilna H - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig op die berge!
Lindi W - Jul 2019
Algehele gradering
Perfekte wegbreek in die berge.
Marilize J - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was die perfekte wegkom uit die stad.
Kobus V - Jun 2019
Algehele gradering
Dit is voorwaar 'n lieflike plek om te bly.
Tiaan P - Jun 2019
Algehele gradering
Die wonderlikste, rustigste wegkom-plek in die berge!
Melt V - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Suryn Z - Mei 2019
Algehele gradering
Absoluut stunning! Alles van natuurskoon tot diens.
Ian R - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en stil met natuurskoon soos min.
Bert V - Apr 2019
Algehele gradering
Very well situated, spectacular views and walking trails.
Wehan R - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike plek met goeie staproetes naby. Onverwacht het al die nodige om in te bly.
Petrus M - Mrt 2019
Algehele gradering
Bekostigbare ontspanning met 'n pragtige uitsig!
Andrew H - Mrt 2019
Algehele gradering
This is a wow place. Beautiful scenery. Rustic cottages with so many special things. Little touches. Very clean.
Lees meerJean-pierre V - Feb 2019
Algehele gradering
Fantastic weekend getaway for nature lovers.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese naweek-uitstappie vir natuurliefhebbers.
Ons het Vrydagaand aangekom en is met fantastiese weer begroet en absolute rus en stilte. Die pad na die huisie was effens rof, maar doenbaar met 'n klein luikrug (kies net jou baan korrek). Die huisie is rustiek en basies. Dit is alles wat jy regtig nodig het. Die uitsig is absoluut stunning. Die badkamer is klein met die toilet reg teen die muur (geen been-spasie vir groter individue nie). Een van die dinge wat ons 'n bietjie irriterend gevind het, was toe die stappers Saterdag aangekom het, en was taamlik raserig. Daar is feitlik geen mure tussen die huisies om die geraas te demp nie. Ons het ons bure ná daardie nag nogal goed geken sonder om hulle ooit te ontmoet. Maar dit is sommer haarklowery. Die plek is fantasties, en ek sal binnekort terugkom. Miskien volgende keer in een van die individuele huisies.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Deonette S - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike, mooi en vriendelike wegbreek.
Liesl M - Des 2018
Algehele gradering
Beeldskoon.
Pieter M - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Melanie V - Des 2018
Algehele gradering
As jy wil wegkom van alles en sielerus wil ervaar is dit hierdie die plek.
Karin H - Nov 2018
Algehele gradering
Die beste plek om rus vir jou siel te kry.
Christa O - Okt 2018
Algehele gradering
Onvergeetlike uitsigte! Swak verblyf!
Lees meerBoesmanskloof Onverwacht Flora se terugvoer
Op die aand van die 29/10/18 het Onverwacht Cottages 'n storm beleef wat ons noem 'n "Berg van storms van wind en reen". Jammer dat moeder natuur jul juis in jul vakansie tyd moes oorval het en nog in die Riviersonderend berge ook. U woorde "Wat 'n juweel wat natuur aanbetref" kon onmoontlik tot sy reg kom in so 'n storm. Ek is opreg baie dankbaar jul is veilig. Dit was vir my teleurstellend dat u nie op my omgee boodskappe gereageer het nie. Oor die storm is ek jammer al was dit buite my beheer. Ek is bly jul is vergoed vir die ongerief.
Ek moet egter noem dat niks op ons plasing enigsins misleidend is nie. Die fotos, geriewe en aktiwiteite is alles soos wat dit ons plasing is. Jammer vir die pad ook. Hier betaal mens 'n prys om so hoog teen die berge jou leef te leef.
Groete,
Sandra Oosthuizen.
Miranda B - Okt 2018
Algehele gradering
Die plek is vir jou as jy hou van rustieke verblyf en wonderskone natuur.
Kateryna T - Sep 2018
Algehele gradering
Rustic and beautiful.
Marthinus K - Sep 2018
Algehele gradering
Beautiful.
Anelma R - Sep 2018
Algehele gradering
Baie mooi.
Janine M - Aug 2018
Algehele gradering
Beautiful!
Agnes J - Jul 2018
Algehele gradering
Sielskos.
Lees meerMogamat C - Jul 2018
Algehele gradering
The hospitality provided was amazing and we had the most wonderful time.
Lee-ann P - Jul 2018
Algehele gradering
Hemel op aarde!
Lees meerRene R - Jun 2018
Algehele gradering
Basic accommodation in a stunning location and setting.
Sandra B - Jun 2018
Algehele gradering
Breathtaking views and uttermost relaxation.
Lees meerElizabeth Maria W - Mei 2018
Algehele gradering
Salig en sielsverkwikkend met asemrowende uitsigte!
Eleana L - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik, ons het die stilte en die pragtige natuurskoon geniet.
Lees meerAnna W - Mei 2018
Algehele gradering
Cosy cottage with a stunning view.
Ronel F - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasmagories!
Thania W - Apr 2018
Algehele gradering
Girls weekend away - what a blast!
Lees meerJurina V - Apr 2018
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Elaine M - Apr 2018
Algehele gradering
Die natuurskoon is absoluut pragtig deur die dag en die kaggel ongelooflik in die aande.
Liezl V - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlike wegkomkans uit die stad tussen die mooiste berge en natuurskoon!
Sonet P - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Adrian G - Mrt 2018
Algehele gradering
Absolutely breathtaking views with ideal accommodation at an affordable price!
Sanet M - Jan 2018
Algehele gradering
Beautiful settings and such pretty quaint little houses.
Lees meerRenaldo F - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring! Mal oor die geriewe en opset, vir seker ons nuwe gunstelling-naweekwegbreekplek.
Chantal C - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Yousuf S - Jan 2018
Algehele gradering
Outstanding experience.
Lees meerMarilese V - Jan 2018
Algehele gradering
Fantastiese natuurbelewenis.
Petro S - Des 2017
Algehele gradering
Dis 'n lekker wegbreekplek van die stadslewe.
Louise R - Des 2017
Algehele gradering
Hemel op aarde!
Jean R - Nov 2017
Algehele gradering
Ongelooflike natuur.
Cornel W - Nov 2017
Algehele gradering
Beste tyd ooit.
Johan V - Nov 2017
Algehele gradering
We enjoyed our stay very much.
Sandra T - Sep 2017
Algehele gradering
Quaint and picture perfect!
Lees meerLouise V - Sep 2017
Algehele gradering
Sielskos.
Tersia B - Aug 2017
Algehele gradering
Asemrowend!
Gretna M - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlik naby aan die natuur.
Mari B - Jul 2017
Algehele gradering
Die mooiste ligging en uitsig, oulikste huisies, lekker stap af deur kloof.
Willem O - Jul 2017
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Divan S - Mei 2017
Algehele gradering
Natuurlik mooi.
Riana F - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Sonja R - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was asemrowend met mooiheid en stilte!
Lees meerRaynita R - Jan 2017
Algehele gradering
Niks.
Bronwyn S - Nov 2016
Algehele gradering
Spectacular views from the stoep but unfortunately could not sit on the stoep due to the wind. Best to go in summer when it's nice and hot.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflike uitsigte van die stoep af, maar dit was baie winderig so ons kon ongelukkig nie op die stoep gesit het nie. Beste tyd om te gaan is in die somer as dit lekker warm is.
Dit is 'n paradys vir natuurliefhebbers. Ons het die sirkelroete saam met die kinders gaan stap. Dit weer was nie baie lekker op die berg nie, maar dit was lekker in die dorp. The Lord Wine Estate se wyne is puik en dit is lekker naby die verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elize B - Aug 2016
Algehele gradering
'n Ongelooflike ervaring!
Lees meerSelma M - Aug 2016
Algehele gradering
'n Pleister vir die siel.
Mari B - Jul 2016
Algehele gradering
Ongelooflik rustig, mooiste uitsig, pragtige fynbos en oulikste verblyf.
Lereen C - Jul 2016
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring!
Rene L - Jul 2016
Algehele gradering
Asemrowende natuurskoon.
Joubert U - Jul 2016
Algehele gradering
Ongelooflike belewenis.
Henriette G - Jun 2016
Algehele gradering
Uit die boeke!
Lees meerJp L - Mei 2016
Algehele gradering
Absoluut ongelooflik.
Boesmanskloof Onverwacht Flora se terugvoer
Hello
Dankie vir jou eerlike terugvoer. Dit hou 'n akkommodasie plek op sy tone en ek sal dit opvolg.
Groete
Sandra Oosthuizen
Malane K - Apr 2016
Algehele gradering
Ongelooflik!
Leatitia V - Mrt 2016
Algehele gradering
Heilig en ongelooflik, mens wil nie te veel sê nie, want jy wil dit net jou eie maak.
Cornelis V - Mrt 2016
Algehele gradering
Het dit geniet.
Erika B - Mrt 2016
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring in die berg tussen pragtige plantegroei en dierelewe!
Lees meerDaniel D - Mrt 2016
Algehele gradering
Toegevou in liefde.
Lees meerNicole S - Feb 2016
Algehele gradering
Voedsel vir die siel.
Johann B - Jan 2016
Algehele gradering
Lekker rusplekkie.
Rindie N - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon. Plek met rus vir die siel.
Reinhard K - Des 2015
Algehele gradering
Dis 'n plekkie wat in jou hart in kruip.
Marissa D - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlike, gasvrye verblyf - sal verseker weer kom!
Theo P - Des 2015
Algehele gradering
Onverbeterlik! Wat 'n fantastiese uitsig en verblyf.
Mandie S - Okt 2015
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
Tokkie Y - Sep 2015
Algehele gradering
Superb!
Judith V - Aug 2015
Algehele gradering
Perfekte plekkie om te gaan rus en te ontspan. Pragtige natuurskoon.
Andre V - Jul 2015
Algehele gradering
Pragtige berg-uitsigte en natuurskoon sommer om die draai!
Hannes L - Jul 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Gabriël R - Jul 2015
Algehele gradering
'n Lekker aandjie weg in die berge en natuur.
Linlee S - Jul 2015
Algehele gradering
Boesmanskloof is asemrowend!
Lees meerJacqueline B - Jun 2015
Algehele gradering
Idillies in die berge!
Corlea S - Apr 2015
Algehele gradering
Was ongelooflik awesome gewees!
Annette W - Apr 2015
Algehele gradering
Two nights in an awesome place in nature.
Chantelle H - Feb 2015
Algehele gradering
Die verblyf het die basiese wat mens nodig het. Dit is perfek vir die ligging en al wat mens nodig het.
Tinus V - Feb 2015
Algehele gradering
Sielsrus.
Bettina W - Des 2014
Algehele gradering
Fantastic location!!
Nicol F - Okt 2014
Algehele gradering
'n Kosbare ervaring in 'n juweel van 'n plek!
William C - Okt 2014
Algehele gradering
Very unique.
Benny S - Apr 2014
Algehele gradering
Fantastic place
Nicolaas V - Mrt 2014
Algehele gradering
Fantastic
John V - Jan 2014
Algehele gradering
We will be back!
Yvonne B - Des 2013
Algehele gradering
Vreedsaam.
Debbie O - Des 2013
Algehele gradering
Die stilte was salig. Die natuurskoon was asemrowend.
Sanet D - Aug 2013
Algehele gradering
Wonderlikste ervaring ooit!
Jeromy M - Jan 2013
Algehele gradering
Beautiful
Dave P - Nov 2012
Algehele gradering
Best value accommodation in SA
Tinus M - Aug 2012
Algehele gradering
Fantastic
Irene B - Okt 2011
Algehele gradering
A very beautiful and peaceful haven.
- Kapasiteit: 38 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom