Bokkoms Guest Flat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Adriaan M - Mei 2024
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie Adriaan,
Groete
Alvin en Amanda
Claire W - Mrt 2024
Algehele gradering
Bokkoms is clean, quiet and comfortable. We will definitely return and recommend.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Thank you so much, Claire.
Amanda
Dorothy M - Sep 2023
Algehele gradering
Enjoyed our stay, accommodation not suitable for people with mobility problems, otherwise excellent stay.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie Dorothy
Groete
Amanda
Anera M - Sep 2023
Algehele gradering
Die akkommodasie is sentraal geleë binne loopafstand vanaf mooi strande. Die woonstel is goed toegerus met alle benodighede vir 'n lekker vakansie.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie Gert
Groete
Amanda
Kotie V - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstaande verblyf.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie Kotie.
Amanda en Alvin
Colin B - Apr 2023
Algehele gradering
Amanda is an excellent and caring hostess.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie Colin. Dit was so lekker om julle weer hierby ons te huisves.
Groete hier van Paternoster. Sien julle weer.
Amanda
Simon S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Sal weer gaan.
Silvia H - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie. Dit was ‘n plesier om ons gasteplek met julle te deel.
Groete
Amanda
Louis V - Aug 2022
Algehele gradering
Great, friendly and amazing!
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
So baie dankie.
Amanda
Garth S - Jul 2022
Algehele gradering
Unique.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Thank you so much Garth.
Kind regards,
Amanda
Leroy B - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en warm.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie Leroy.
Dit was so ‘n plesier om julle te hierby Bokkoms te ontvang.
Groete en alles van die heel beste vir julle avontuur.
Amanda en Alvin
Rone B - Apr 2022
Algehele gradering
Van ons aankoms tot ons vertrek was dit net 1 lekkerte. Oros vir die siel.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Sjoe, dit is nou ‘n lekker terugvoering.
Baie dankie
Amanda
Hendrik S - Sep 2021
Algehele gradering
We enjoy our stay.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie vir julle verblyf by ons Hendrik.
Anne-marie V - Mei 2021
Algehele gradering
Batterylaai-week gewees.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Dit was so lekker om julle hier te hê Annemarie.
Baie groete
Amanda
Elizabeth B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie oulike, rustig en stylvol!
Lees meerBokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier by ons Elizabeth.
Amanda
Sunette G - Aug 2019
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Dankie vir julle kuier, Sunette. Baie groete vir die meisiekinders.
Groete
Amanda
Dirk E - Aug 2019
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering en julle kuier Dirk.
Groete
Amanda
Zelma H - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties en die gasvrou en haar man ongelooflik gasvry.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Goeie dag Zelma,
So baie dankie vir die baie lekker terugvoering en julle kuier.
Groete
Amanda
Leana K - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies. Nie vir mense wat nie kan trappe klim nie.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie vir die kuier, Leana.
Groete
Amanda
Tiaan M - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Amanda R - Mei 2019
Algehele gradering
5-ster.
Michael R - Mrt 2019
Algehele gradering
A very relaxing week.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Thank you Michael and your wonderful family. It was delightful to host you.
Regards,
Alvin and Amanda
Stan O - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie Stan, vir julle kuier.
Beste wense
Amanda
Elmarie B - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige versiering en geriewe.
Delia C - Sep 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars, plekkie is baie netjies en goed ingerig.
Lees meerBokkoms Guest Flat se terugvoer
Beste Delia,
Baie dankie vir jul besoek aan Bokkoms.
Groete,
Amanda
Michelle B - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik huislik, toegerus, netjies en sentraal. Huis weg van die huis af!
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier Michelle. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Groete daar,
Amanda
Olga D - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Beste Olga,
Baie dankie vir jul kuier. Ons hou baie van kinders en het daarom ‘n kindervriendelike beleid by die gastehuis.
Alles van die beste vir die volgende jaar in julle lewe.
Groete,
Amanda
Aftonlee B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Magda W - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike, ontspanne wegbreek.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie vir die kuier, Magda.
Groete,
Amanda
Liesl V - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige woonstel. Ongelukkig onvoldoende braaigerief.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Dankie vir julle kuier Marius.
Lekker week.
Amanda
Vivienne F - Okt 2017
Algehele gradering
Was baie rustig, netjies en het baie veilig gevoel.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering Vivienne.
Groete
Amanda
Johan L - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Hallo Johan,
Dankie vir julle kuier by ons.
Bokkoms is ontwerp as a bed en ontbyt, en daarom die gedeelde voordeur soos wat normaal weg by gastehuise bestaan.
Ons verskaf 2 en-suite slaapkamers en bied dus slaap plek vir 4 mense teen 'n baie laer prys as meeste gaste huise.
Die patio van die gaste eenheid is apart, met 'n gedeeltelik uitsig op die strand, die kamers heeltemal privaat met deure wat afsluit van die huis af.
Dit is dan slegs die gedeelde leef area van die kamers wat nie van die res van die huis afgesny was nie.
Ons neem groot sorg om ons gaste privaatheid te verskaf.
Groete en beste wense,
Amanda
Lynette L - Mrt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marie F - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Gerhard L - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Gerhard.
Groete
Amanda
Cindy G - Des 2016
Algehele gradering
Salig!
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Dankie Cindy!
Beste wense vir 2017 vir julle en groete vir die res van die familie ook.
Amanda
Erica B - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig met vreeslike gasvrye mense.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie Erica
Groete
Amanda
Truida P - Nov 2016
Algehele gradering
Goed ingerig, pragtige kuns in woonstel, vriendelike en interessante gashere.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie Truida
Dit was baie lekker om julle te ontmoet.
Ek deel jou terugvoering op on FB bladsy sodat voornemende gaste jou bekommernis ook kan in oorweging neem.
Hoop om julle in Muizenbergvte sien.
Amanda
Danita P - Jul 2016
Algehele gradering
Baie rustig en baie netjies.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Danita.
Ek is bly julle het lekker gekuier.
Hoop die res van die jaar is voorspoedig.
Amanda
Pieter Gerrit J - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gekuier.
Groete
Amanda
MC D - Mei 2016
Algehele gradering
Die verblyf is binne dieselfde huis as die eienaar en privaatheid is 'n probleem.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Hallo MC. Baie dankie vir die kuier by ons by Bokkoms. Moenie bekommer nie ons kon julle glad nie hoor terwyl julle gekuier het nie. Ek het nog een van julle komberse hier.
Groete
Amanda
Johan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed geleë.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie Johan.
Groete
Amanda
Martin B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly en eienaars is baie vriendelik.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Baie dankie vir die kuier by ons by Bokkoms Martin & Fsmilie.
Groete
Die Bokkoms Clan
Sanja V - Feb 2016
Algehele gradering
Lieflike plek.
Bokkoms Guest Flat se terugvoer
Dankie Sanja
Groete
Amanda
Fia V - Aug 2015
Algehele gradering
Ek sal beslis weer by Bokkoms bly. Dit is 'n aangename en gerieflike woonstel.
Adri B - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlike verblyf! Ek sou graag langer wou bly.
Brynard B - Jul 2015
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het!
Susan V - Jun 2015
Algehele gradering
Dit was regtig 'n lafenis en 'n ontspannende tydjie. Vriendelike mense.
Anneke G - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik.
Jason B - Mrt 2015
Algehele gradering
Fantastiese ligging en goed ingerig vir selfsorg.
Marjorie E - Mrt 2015
Algehele gradering
Ongelooflik!
Leendert V - Feb 2015
Algehele gradering
Sal enige tyd weer gaan!
Francois L - Jan 2015
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld, maar nie heeltemaal privaat nie.
Lees meerAdele W - Jan 2015
Algehele gradering
Really enjoyed the stay at Bokkoms, highly recommended!
Johann B - Okt 2014
Algehele gradering
Alhoewel kort naweek, was die woonstel bereikbaar, naby alles en almal baie netjies en smaakvol!
Nelie A - Sep 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Tracey C - Jun 2014
Algehele gradering
Great
Koos D - Jun 2014
Algehele gradering
Lekke!
Kati Plumstead P - Mei 2014
Algehele gradering
It is a perfect setting for a weekend retreat!
Retha H - Mei 2014
Algehele gradering
Lekke!
Adrian H - Apr 2014
Algehele gradering
Ons was net lekker rustig gewees!
Dina M - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was die beste en mooiste gastehuis van al ons oorblyplekke. Ek gee 100% vir hulle!
Lees meerChavonne S - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekke!
Tilla D - Feb 2014
Algehele gradering
Baie lekker gekuier - sal groter yskas en vrieskas aanbeveel.
Magda E - Feb 2014
Algehele gradering
Ons eerste besoek aan Paternoster, en dit is 'n pragtige plek! Sal weer terugkom.
Gert E - Jan 2014
Algehele gradering
Baie lekker gemaklik, stil en boonop baie naby aan die see!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoringweg 10, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom