Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Braeburn @ Oak Lane Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Valley-weg, Kromme River Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Braeburn @ Oak Lane Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf op dieselfde perseel as vakansiekothuise wat apart verhuur word. Dit is op 'n vrugte- en hoenderplaas in die Elgin-vallei geleë en is 'n wonderlike opsie vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek vanaf die stadsgewoel.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die knus leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Aktiwiteite op die plaas sluit voëlkyk, pieknieks, swem in die dam, stap- en bergfietsroetes in. Die area bied plaasstalletjies, die Elgin-spoorwegmark, verskeie restaurante en wynproe-opsies wat gaste kan besoek. Skilderagtige dorpe, soos Hermanus, Greyton, Pringlebaai en Bettysbaai is ongeveer 50 tot 70 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Langs Valley-weg, Kromme River Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Valley-weg, Kromme River Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51fda944b06bfab3fcf320064a3329871cbe527d105b461dccbbaa6c0fd379219bf6b8e9d73a61465eb6f4fa90e2a5dae027?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) Off the Valley Road Farm Kromme River 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.213734 19.080187
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem