Brandkop Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elizna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Lynda V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustic and relaxed with cosy, comfortable rooms.
Cj V - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing, doodstil en ongelooflike blomme.
Ansu E - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en afgeleë.
Elize V - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het baie baie lekker gekuier. Sal jul beslis weer kom besoek.
Pam A - Aug 2023
Algehele gradering
A great getaway on the farm.
Marietjie W - Aug 2023
Algehele gradering
'n Ideale blyplek vir iemand wat wil wegkom van alles.
Riekie N - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig, natuurlik en baie mooi omgewing.
Charmaine P - Jul 2023
Algehele gradering
Opregte Karoo hartlikheid!
Karien D - Sep 2022
Algehele gradering
Asemrowend, sal vir seker aanbeveel.
Annalene N - Aug 2022
Algehele gradering
Basies, maar voldoende.
Lees meerBrandkop Guest Farm se terugvoer
Beste Annalene
Baie dankie vir die eerlike terugvoering. Op advies van Lekkeslaap, reageer ons graag soos volg: Reeds op 8 April vanjaar het u 'n besprekingsvorm van ons ontvang waarop duidelik aangedui word dat daar slegs sonkrag beligting in die cottages is, en ook dat grondwater oral op ons plaas gebruik word (in my huis ook), en dat u daarom u eie drinkwater kan voorsien, indien verkies. Ek het ook kanne gesuiwerde water beskikbaar by ontvangs. Voorts word daar nie geadverteer dat WiFi beskikbaar is nie, vanweë die ligging van die plaas, ons ontvangslokaal bied wel gratis WiFi aan ons gaste, waar dit gebruik word. U het dus voldoende tyd gehad om u bespreking te kanselleer vanweë die genoemde punte, sou u verwag dat dit ongerieflik sal wees tydens u verblyf, en alternatiewe verblyf te vind met WiFi, voldoende elektrisiteit en kragpunte en munisipale watervoorsiening. In die afgelope 14 jaar wat ons verblyf op ons plaas aanbied, het geen gas nog ooit 'n probleem gehad met die water, elektrisiteit of WiFi nie. Pieter het wel die onvoorsiene probleem met die geyser gaan herstel, dankie dat julle dit aan ons genoem het. Dit was steeds 'n voorreg om u te kon ontvang op ons plaas, en ons is dankbaar vir elke gas wat ons, en ons mooi omgewing, besoek.
Groete, Elizna
Olivier V - Aug 2022
Algehele gradering
Had a wonderful stay with great hosts.
Sonja V - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike, plattelandse verblyf en gasvryheid.
Herman L - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese kuier.
Alta C - Des 2021
Algehele gradering
Nostalgie.
Yolande V - Sep 2021
Algehele gradering
Gasvry, pragtig. Absoluut die moeite werd.
Lees meerLincoln R - Sep 2021
Algehele gradering
Well appointed, relatively isolated.
Magda B - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflik vriendelike mense.
Andra B - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike kuierplek vir 'n groep.
Yvonne D - Aug 2021
Algehele gradering
Plaasvriendelikheid soos jy net kan kry waar daar liefde vir land is. Pieter en Elizna, julle is nou soos familie na ons 2 dae se kuier. Blomme in Namakwaland die beste.
Ester V - Aug 2021
Algehele gradering
Die stilte was hemels!
Hermien M - Okt 2020
Algehele gradering
Baie besienswaardighede.
Anje R - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig en gerieflik!
Rykie T - Aug 2020
Algehele gradering
Indien jy op werkende plaas wil kuier en in gerieflike, goed toegeruste, netjiese huisie met binnebraai/kaggel wil tuisgaan sonder selfoon of WiFi-sein, is hierdie die ideale bestemming vir jou.
Elna M - Aug 2020
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Henk S - Jan 2020
Algehele gradering
Mooi omgewing ten spyte van die knellende droogte.
Juan A - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig gekuier en weer die sterre gesien!
Rodger S - Sep 2019
Algehele gradering
Remote and basic.
Lees meerRonel V - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelik, gemaklik, soos om op jou ouma se plaas te gaan kuier.
Lees meerDirk V - Aug 2019
Algehele gradering
Die pragtige praktiese huis no. 2 met die binnenhuise vuurmaakplek in die koue was absoluut wonderlik.
Lees meerHennie U - Aug 2019
Algehele gradering
Regte Karoo-plek, as dit jou ding is.
Jeppe C - Aug 2019
Algehele gradering
Lovely small cottage in ‘the middle of nowhere’.
Jacques C - Jun 2019
Algehele gradering
Kort gebly, maar baie netjies en gerieflik.
Chris D - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n besonderse omgewing.
Brandkop Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, dit was ons voorreg om julle te kon ontvang by ons.
Sien julle weer!
Ronel F - Sep 2018
Algehele gradering
Die perfekte plek om te ontspan en weg te kom van die geharwar van die lewe.
Nick H - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastic stay.
Maarten G - Aug 2018
Algehele gradering
Very clean and neat. Rustic atmosphere. Very quiet.
Brandkop Guest Farm se terugvoer
Thank you, we would love to have you back on the farm as our guests. Warm regards, Elizna
Christine L - Aug 2018
Algehele gradering
Perfect isolation - plus view of Gannabos!
Melinda E - Nov 2017
Algehele gradering
Genotsame "back to basics" verblyf.
Brandkop Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Melinda, ons sien uit daarna om jou en jou ouers weer te verwelkom as gaste op ons plaas.
Lorna R - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker ontspanplek. Veilig met mooi uitsig.
Brandkop Guest Farm se terugvoer
Dankie Robbie en Lorna! Groete uit n steeds droë Brandkop, ons waardeer jul volgehoue belangstelling en gebede om reën.
Eddie H - Aug 2017
Algehele gradering
Beste plaasverblyf!
Brandkop Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Eddie, dit was lekker om die Namibiërs hier te kon hê.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornrivier Plaas, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap