Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 109
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 109 is 'n selfsorg-eenheid in die Breede River Resort and Fishing Lodge en is naby die waterfront in die Breederivier hawe.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die ander het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof en 'n oond, 'n yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, genoeg sitplek voor 'n platskerm-TV en 'n ingeboude braai.
Gaste het toegang tot die oewer van die rivier en kan geriewe naby soos 'n swembad en restaurante besoek. Vaarte kan ook met die plaaslike bote gereël word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Stacey/Ryan Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom