Brookes Hill Suites 250
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brookes Hill-rylaan 1, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R730 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brookes Hill Suites 250 is 'n selfsorg-suite in die Brookes Hill Suites-kompleks in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth).
Dié suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het lugversorging.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, 'n elektriese braaipan, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n TV met DStv.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Ander restaurante, die Boardwalk Mall, Kasino en die strand is ook stapafstand van die instansie af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Konferensiegeriewe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Glenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Brookes Hill-rylaan 1, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Brookes Hill Suites 250 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brookes Hill-rylaan 1, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom