Cachet Corner
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cachet-straat 15, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cachet Corner is in Dan Pienaar in Bloemfontein en bied verblyf aan 2 gaste.
Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n werkspasie en WiFi.
Onderdakparkeerplek is agter 'n sekuriteitshek beskikbaar.
Cachet Corner is 1,3 km vanaf Preller Square-winkelsentrum met verskeie winkels en restaurante. Bloemfontein bied aktiwiteite soos wandelroetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden-sterrewag, verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat of Hamilton Park besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Malaria-vrye streek
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Cachet-straat 15, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Cachet Corner het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dan Pienaar Hillsboro Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cachet-straat 15, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat