Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camelroc Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Bok E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Van die beste toegeruste selfsorg. Uitstekend gebly, lekker warm kaggel en elektriese komberse. Aande lekker koud was nie 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenine P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantastic stay, exceptionally clean; highly recommend for a comfortable getaway. The stay was fantastic. The cleanliness of the chalet stood out, making for a comfortable and enjoyable experience. Not to mention, the heated floors and electric beds provided the perfect level of warmth, adding an extra touch of luxury to the getaway. I would love to return for another stay and highly recommend it to anyone seeking a break from the city without sacrificing comfort and convenience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicitae G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Dit was 'n heerlike week, sal beslis wil teruggaan. Wonderlike plek vir rus en vrede. Verblyf was uitstekend, geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommy W
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie lekker gekuier! Baie lekker plek, rustig in die natuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerneels F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Siels rustend. Wat 'n plek. Skoon. Netjies. Vinnig. Toe Eskom afgaan, toe start die groot kragopwekker dadelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Markus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Wow, wow, wow. What an absolute gem! It's basic, but comfortable. The staff is incredibly friendly, warm and welcoming. And the location – breathtaking. Well worth a visit. Make sure you book more days than you think you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsten P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Clean, neat accommodation, lovely scenery, good hikes. Perfect for our needs and type of travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjokkie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

It was amazing, peaceful and serene. Breathtakingly beautiful setting in the mountains. The unit was clean and very well stocked with cutlery. The bonus was the skottel braai on the patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie D
1 nag
4.6
Mrt 2024

Baie mooi. Netjies. Vriendelike diens. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karien K
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Ontspanne tyd op 'n plek wat hom daartoe leen om die natuur te kan bewonder. Dit was 'n baie rustige naweek saam met my man en ons kinders. Die plek het 'n pragtige uitsig. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat nodig is en word daagliks gediens. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Die staproetes is ook 'n lekker aktiwiteit vir al die stappers onder ons en daar is tot bo-op Camelroc geklim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dermot & Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Poplars Farm 199, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMmZmZWYzLWZjMDgtNDlmMC1iZTkzLTk0Y2Y4MDk2MGZmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 The Poplars Farm 199 Caledonspoort 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.693097110639 28.239399504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang