- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 540 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Claptons 07 is 'n pragtige duplekseenheid in 'n sekuriteitskompleks op die strand in Marina Martinique, sowat 3 km vanaf Jeffreysbaai af.
Dié eenheid bied verblyf aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens, en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die sitarea het 'n TV met DStv en die kombuisie is toegerus met 'n yskas en mikrogolf. Daar is ingeboude braaigeriewe op die stoep.
Gaste het ook toegang tot 'n swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 129
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
- Gaste dink Claptons 07 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom