Clifton Plaas Huis
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R711, Clifton Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Clifton Plaas Huis bied selfsorgverblyf aan 4 gaste op 'n werkende plaas, 6 km vanaf Clarens.
Hierdie huis met wonderlike uitsigte bied 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof en gasoond, 'n yskas, wasmasjien, skottelgoed wasser asook tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan by die snoesige kaggel in die sitarea op wintersaande ontspan.
Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en het 'n lieflike uitsig op die omliggende berge. 'n Skoonmaakdiens kan teen ektra koste, op versoek gereël word.
Die plaas bied stap- en fietsroetes en gaste kan voëlkyk of net op die stoep ontspan.
Slaapplek
’n Bespreking by Clifton Plaas Huis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marcel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Langs die R711, Clifton Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Clifton Plaas Huis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R711, Clifton Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom