Clivedon Cottage
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Jul 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R336, Plaas 606, Kirkwood, 6115, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 000R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Clivedon Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is op 'n werkende sitrusplaas in Sondagsriviervallei, Kirkwood, 12.8 km vanaf Sunland geleë.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n klerekas. Die badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, gasstoof, ketel, 'n yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n privaat stoep met buitesitplek. Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan sitrustoere en staproetes op die plaas geniet.
Hierdie kothuis is naby die uitkykpunt, Zipline en Addopark.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hannah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R336, Plaas 606, Kirkwood, 6115, Oos-Kaap
- Gaste dink Clivedon Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kirkwood Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R336, Plaas 606, Kirkwood, 6115, Oos-Kaap