Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cloeteskraal River Chalets No.1

Rivier-chalet No. 1 met warmwater-Jacuzzi
Vanaf
Vanaf R1 700
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 1 enkelbed in die oopplan-eetarea. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie en stoof. Die leefarea beskik oor lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dié chalet het 'n warmwater-jacuzzi en 'n binne- en buitebraai. Troeteldiere word onder geen omstandighede toegelaat nie. Eie swemhanddoeke moet voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Inkloktye is streng tussen 13:00 en 19:00.
Hou asb, alle musiek- en klanktoerusting op 'n lae vlak.
Die aantal gaste is beperk tot die aantal beddens per eenheid.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal Chalets, Op die pad tussen Hopefield en Velddrif (R234), Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09f5da88e0b0b1bd97f0d81288e887521dfbc6cb434519e0ed7ec0a8dd56a638453076378a3cc8e580162b298a7afd5c82aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5) 171 5 1 5 Cloeteskraal Chalets On road between Hopefield and Velddrif (R234) 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.875468956575 18.223310261964
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem