Con-Vista Rest
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Columbus-straat 110, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R500R400 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Con-Vista Rest is in Nelspruit, Mpumalanga en bied gehalteverblyf ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Diit bied gaste 'n geleentheid om te ontspan en te herlaai.
Dié woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank vir 'n kind, asook 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort, bad en wasbak.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke met 'n uitsig oor die pragtige, groen tuin.
Buite spog die verblyf met 'n pragtige agterplaas met 'n Weber-braai wat gaste kan geniet terwyl hulle die rustige omgewing inneem, asook 'n swembad. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Con-Vista Rest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Spaans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Voné Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande op LekkeSlaap 2
Ligging
- Columbus-straat 110, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Con-Vista Rest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Steiltes Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Columbus-straat 110, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom