Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage Pie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Jc P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie tuis gevoel. Kon heerlik ontspan. Ons het baie lekker gebly. Dis 'n koel, rustige tuiste. Maklik om te ontspan so diep in die natuur. Daar is alles en nog wat in geriewe, sal lank kan bly sonder sukkel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanté V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, kalm en perfek vir alleen tyd. Ek en my verloofde sal enige tyd weer van Cottage Pie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Een van ons gunsteling blyplekke in Clarens. Skoon, gerieflike blyplekkie. Ons het ons tydjie hier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Quiet and peaceful. Amazing, close to nature and very helpful management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Vervrissend en rustig. Was baie lekker. Teen die berg kan gaan stap en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Cozy, peaceful and beautiful. Very clean and cozy little cottage. Very peaceful and romantic. Bonus: you are close to the hiking trails. Had a wonderful stay. Will definitely book here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janetta B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing. I stayed in a cute thatch roof room. Green lush, clean, and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Was awesome gewees, sien weer. Was ideaal vir ons, ons eet gewoonlik uit en dit was ook weggesteek van al die woeligheid van die dorp.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sané V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Fantasties! Heerlik gebly, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 89, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad6f1ede534a441106531fc1d449f01187bd5749ddb2047bcb637f70babdc55af3835c4f54406922e449dd32fc25d412d03a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 2) 184 5 1 5 89 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.516154474544 28.411788291996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang