Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crownhill Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Crownhill Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jan W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Baie lekker en skoon.

Baie lekker en skoon. Daar was niemand om ons in te teken nie, net iemand by die hek wat sê die sleutel is in die deur. Geen buiteligte aan en was pikdonker na ons terug kom na ete.

Marlené V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marlené V

Baie rustig en vriendelike diens.

Ons het baie goeie diens ervaar, hulle het ons tot vroeër laat inboek omdat ons 'n funksie aangehad het. Daar is wel enkele verbeteringe wat kan plaasvind, soos ons het 'n queen bed bespreek en het twee driekwart beddens gekry wat teen mekaar geskuif was. Ons kon ook nie die bad gebruik nie, net die stort.

Ronel L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Gerieflik en veilig.

Die gastehuis is lekker sentraal geleë en die kamer is ruim en gemaklik.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephan-weg 650, Montana, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6iKjZ9WzqQeRvrG8ekIzIbUzbtRl1b8SKmevcY8oJXcACPGhNk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 650 Stephan Street Montana 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.682546027222 28.244829344278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang