Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Blauwe Schuit

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moregloedstraat 23, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

De Blauwe Schuit bied gehalteverblyf vir 'n gesin of vriende in Dwarskersbos. Die verblyf bied maklike toegang tot die strand, winkels, restaurante en trekpleisters.

Hierdie huis het 2 eenhede, elk met 'n hoofslaapkamer en 'n en suite-badkamer. Beide hoofslaapkamers het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die en suite-badkamers het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer in elke eenheid het 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte toilet en wasbak op die grondverdieping.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Dit sitarea het rusbanke, lugversorging en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste.

Daar is 'n gedeelde binnebraai-area by die ingang van die huis en 'n aparte buitebraai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Moregloedstraat 23, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moregloedstraat 23, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34e93941ba5ba1840161427924a8535fc7ec1d907563594b894c31cbe6509e726d6dbf3449ed46d334019748081d4090f18b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 23 Moregloed Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.689521247777 18.239809609995
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem