De Reyge Selfsorg
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Reyger-straat 4, De Reyge 9, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
De Reyge Selfsorg is sentraal geleë in Jeffreysbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf naby die strand, restaurante en winkels.
Die woonstel is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer he 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbank en 'n TV. Die woonstel lei na 'n onderdakbalkon met 'n ingeboude braai en 'n gedeeltelike see-uitsig.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek in die kompleks. Daar is nog parkeerplek buite.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- De Reyger-straat 4, De Reyge 9, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Reyger-straat 4, De Reyge 9, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang