Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Santa Villas

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Britannica-rylaan 10, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Santa Villas is 'n versameling van 3 heerlike selfsorgwoonstelle wat in 'n klein hoewe in die vissersdorpie St. Helenabaai geleë is. Die eiendom bied asemrowende uitsigte oor die baai, met 'n agtergrond van pragtige berge en romantiese sonsondergange.

Elkeen van die selfsorg-eenhede het slaapplek vir tussen 2 tot 4 gaste en beskik oor en suite-badkamers wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede het elkeen 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir vermaak is die woonstelle toegerus met 'n platskerm-TV wat 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale bied. Gratis WiFi is oral in die woonstelle beskikbaar. Verder spog elke eenheid met 'n privaat patio met sitplek buite, sodat gaste die panoramiese uitsigte oor die see in die verte kan geniet.

Dié eiendom het braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

St. Helenabaai is in die Weskus-streek van Suid-Afrika geleë en bied besoekers die geleentheid om die pragtige blomme en plantspesies te verken, insluitend die unieke fynbos wat in die area voorkom. Die eiendom is gerieflik 2,5 km vanaf die strand geleë en gaste kan veilige bergfietsroetes geniet. Regdeur die jaar kan dolfyne, walvisse, verskeie voëlspesies en ander wild in die omgewing opgemerk word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Janine W
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, peaceful and the views are exceptional. Our stay was relaxing. The host was an awesome host. I will definitely recommend this...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Helga S
5.0
Calm and tranquil food for the soul. I will most definitely be back. Clean and comfortable inside. Breathtaking views outside. Calm and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Judy P
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing. Had a wonderful stay here. Stunning views. Facilities are clean and have all that you could need. Will most defi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Maryke M
Saam met lewensmaat
5.0
Kos vir die siel. Hierdie plekkie is regtig kos vir jou siel. Ons was hier vir ons huweliksherdenking en elke oomblik terdee geniet. Ons is selfs bede...
Sien meer
Feb 2024
Elize B
Saam met lewensmaat
5.0
Beter as die beste in alle opsigte. Silwerskoon, fantastiese uitsig. Ek kan 'n boek skryf! Definitief die beste in die geweste!
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Britannica-rylaan 10, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Santa Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Britannica-rylaan 10, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA889854347c3db689dd5d251d9fcd93d35e180d158447c45de4b779686904da3f134bc7fbccc17a56de05eb3b9cfb4a52a69d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 10 Britannica Drive Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.740961274763 17.993549597762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang