Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Witte Huis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gerda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal terugkeer. Baie lekker gebly. Die egpaar wat ons ontvang het, is baie vriendelik en niks was te veel moeite nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ligging goed. Pragtige plek en bestuurders so gasvry. 10/10 vir uitstekende. Ja, dit was uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

N baie lekker stop oppad, alles wat nodig is. Wat 'n pragtige plek, hulle oog vir dit wat saakmaak om lekker te bly is besonders. Sal vir seker weer kom oorslaap hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Sien bo. Goeie waarde vir geld. Vriendelike diens. Stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Kwaliteit. Als was so lekker! Aandag word gegee aan klein detail!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent stop over. We were made very welcome. The room was amazing. Very well appointed, decorated, and comfortable. Great breakfast included.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Awesome. Professional. Clean. Comfortable. Convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker gekuier! Die bestuurspan is wonderlike mense! De Witte Huis was 'n aangename verrassing in Bethlehem. Ons het welkom en tuis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fantasties! Ongelooflike plek, baie mooi en netjies en gasheer en vrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maudette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker privaat. Lieflike, pragtige plek. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Doris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turnerstraat 26, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31c2d2bb776ad8e12ad6e877067a7cc55d2a3f2c0888c3691a9a2c93f16098267d2953655271eb8696c2f03a9c9d02ba59dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 26 Turner Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.23844 28.29936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang