Dennecres 4
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Des Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Jare op LekkeSlaap 4
Opsomming van Resensie
Cornel V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir die lekker kuier.
Linda P - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer kom!
Carami S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame eienaars, geskikte plekkie vir ontspan.
Carleon P - Feb 2024
Algehele gradering
It was very very nice and I would go again anytime.
Jonathan L - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Dennecres 4 se terugvoer
Middag,
Was vir ons 'n plesier om julle hier te kon huisves.
Julle kan gerus weer so maak.
Kaylin S - Des 2023
Algehele gradering
Netjies. Mooi en rustig. Stilbuurt.
Johan L - Nov 2023
Algehele gradering
Die kuier was baie genotvol in die rustige dorpie Ceres.
Ryan H - Okt 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Alfred B - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Dennecres 4 se terugvoer
Baie dankie, veilig reis.
Lionel H - Okt 2022
Algehele gradering
Baie oulike verblyf. Goed ontvang.
Willem Adriaan B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Vriendelike diens.
Dennecres 4 se terugvoer
Was baie lekker om julle hier te kon ontvang.
Dankie
Nikiwe P - Okt 2022
Algehele gradering
Breathtaking.
Dennecres 4 se terugvoer
Thank you, looking forward to your next visit.
Japie G - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik ingerig.
Dennecres 4 se terugvoer
Dankie, dit was baie lekker om julle hier te kon huisves.
Chanwill D - Aug 2022
Algehele gradering
It was great.
Wessel H - Aug 2022
Algehele gradering
Voldoen ten volle aan my behoeftes.
Kurt F - Jun 2022
Algehele gradering
Clean, friendly and comfortable.
Nadine H - Mei 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lees meerDeon S - Mei 2022
Algehele gradering
Gasvryheid fantasties.
Dennecres 4 se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê. Groete
Giesela U - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik. Stil. Netjies. Billik.
Dennecres 4 se terugvoer
Baie dankie.
Morné L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Dennecres 4 se terugvoer
Baie dankie.
Lisa V - Jun 2021
Algehele gradering
Hartlike ontvangs, bly vir onderdakparkering agter ’n stewige hek.
Christoff O - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies.
Albertus D - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename tyd. Was saam 'n vriend daar.
Charles S - Des 2020
Algehele gradering
Welcoming hosts.
Jana G - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik dankie!
Tamlyn F - Okt 2020
Algehele gradering
Relaxing.
Ac S - Mrt 2020
Algehele gradering
Veilig en skoon.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dennesingel 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom