Diaz Views
25 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die eenheid word voor en na die verblyf skoongemaak.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring, waspoeier vir die skottelgoedwasser en wasmasjien asook hout.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diaz-weg 46, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap