Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Koringhuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die stilte is asemrowend. Baie lekker en ons voel soos nuwe mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Plaashuis naby die Hemel en Aarde Vallei. Plaashuis met 'n groot vuurherd vir lekker kuier en vriendelike huiseienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Mooi uitsig op berge, velde en skaap. Het meer privaatheid verwag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Lekker veiling en naby ons trouvenue. Ja, lekker gebly. Maar daar was geen koppies om tee te drink nie, net plastiekbekers wat nie in 'n goeie kondisie was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Joan
Die Koringhuis
Die bekers en glase is skuins langs die mikrogolf. In die muurkas met die hout deure.

Sandra G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Pleasant. Very pleasant, back to minimise. Loved to be in nature, very fond of the 2 sheepdogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilze W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2023

Heerlike plaaslewe ervaar. Rus en vrede. Wonderlike gasheer en gasvrou. Kon wakker word met plaasgeluide. Skape gevoer en net vars lug en rus gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Baie mooi omgewing, huisie met ou wêreldse sjarme. Die eienares was baie behulpsaam, sonder om enigsins ons privaatheid te steur. Huis was netjies en skoon. Dit is 'n ou gebou met dik mure en 'n baie lekker kuier-kombuis met 'n groot vuurherd. Vuurmaakhout was beskikbaar teen 'n billike tarief. Dit is naby Caledon sowel as die Hemel-en Aarde Vallei, tog is dit ver genoeg van die teerpad af om baie veilig en baie stil te wees. Die 3 km grondpad is mooi en geskik vir 'n gewone sedanvoertuig. Die huis is heeltemal groot genoeg vir 5 mense. Baie goeie waarde vir geld vir 4 of 5 mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro B
Kort verblyf
4.6
Mrt 2023

Wat 'n uitsonderlike en lieflike ervaring - dit was net te kort, wens ons het meer tyd gehad! Vriendelike en gasvrye ontvangs. Wonderlike omgewing vir buite en aktief wees!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theuns C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Ongelooflike rustigheid en charismatiese ligging. Die romatiese Veepos het alles wat 'n mens nodig het om lekker te ontspan en lang ure voor die kaggel te spandeer. Die privaatheid wat 'n mens geniet in die eenheid is beslis 'n wenner gewees. Sal beslis weer hier kom draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

So ontspanende atmosfeer. Dus regtig die moeite werd om weg te breek na Die Koringhuis toe, die mees asemrowende plekkie om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muirton (Farm), Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8238b4588e6586dc5dececd89ee17be7528a3eecb14bb2c58ba30a33fcbe5d793ca5bd8321fad72239cfc18a07c8fcd60612?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Muirton (Farm) Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.261343066241 19.433330589016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang