Die Melkstal Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R46, Schapenrivier-plaas 363, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die Melkstal Cottage is 'n losstaande, selfsorgkothuis op 'n plaas in Ceres. Dié kothuis was voorheen 'n melkskuur en spog nou met 'n antiek-atmosfeer met houtbalke en 'n rietplafon. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat uit die besige stad wil ontsnap.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n slim-TV, kaggel en 'n enkelbed vir ekstra slaapplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat stoep en 'n tuin met braaigeriewe en sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan die plaas se boorde te voet verken, fietsry in die Waboomsberge, of piekniek by die dam hou.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Suzaan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R46, Schapenrivier-plaas 363, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R46, Schapenrivier-plaas 363, Ceres, 6835, Wes-Kaap