Die Parkie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ray-singel 10, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Parkie is geleë in St. Helenabaai, 'n dorpie aan die Weskus. Hierdie dorp is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Gratis WiFi en buite- en binnebraaigeriewe is beskikbaar. Daar is geen motorhuis nie, maar parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die Weskus spog met pragtige sonsondergange en lang staproetes langs die bekende Golden Mile-strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Margeaux Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Ray-singel 10, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Parkie het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Golden Mile St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ray-singel 10, Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap