Die Peperboom Gastehuis
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hutchinson-straat 10C, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Die Peperboom Gastehuis is 'n selfsorghouthuis in Bloemhof, Noordwes, en bied 'n wegbreek aan paartjies of vriende wat op soek is na rus en ontspanning in 'n rustige omgewing.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n ekstra slaaparea met 4 enkelbeddens. Gaste deel 2 aparte badkamers, waarvan een 'n stort, wasbak en 'n toilet, en die ander een 'n bad, toilet en 'n wasbak het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n boma vir vuurmaak en braai, 'n trampolien vir die kinders, 'n pooltafel, veerpyltjiebord en 'n swembad.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tracey Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Hutchinson-straat 10C, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Gaste dink Die Peperboom Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hutchinson-straat 10C, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom