Divine Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Magda G - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Groot en gerieflik.
Divine Inn se terugvoer
Dit was 'n groot voorreg om jou te akkomodeer, Magda. Ek is so bly dat jy dit geniet het.
Johan M - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend vir oorslaap oppad Kruger toe.
Sipho T - Okt 2023
Algehele gradering
Sweet.
Malinda D - Sep 2023
Algehele gradering
A vinnige oor slaap vir een aand.
Wikus H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lydia P - Sep 2023
Algehele gradering
Gasvrou het deurentyd met ons gekommunikeer, en belanggestel.
Divine Inn se terugvoer
Maak my hart bly as ons gaste dit so geniet. Sien uit om jul weer daar te he.
Ewald V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Divine Inn se terugvoer
Dankie Ewald vir jou mooi resensie. Ons hoop om jou weer te akkommodeer
Solomie K - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike, vriendellike, gasvryheid.
Divine Inn se terugvoer
Baie dankie en dit was heerlik met julle hier. Hoop sommer om jul vinnig weer te sien. Jul maak ons harte vol.
Lydia P - Apr 2023
Algehele gradering
Sal weer gebruik maak van Divine Inn.
Wimpie L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker, het lekker geslaap, mense baie vriendelik en behulpsaam.
Divine Inn se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sal def werk aan die verbeteringe. Hoop om jul weer te sien.
Sandra C - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik met net die basiese gerief, maar netjies, skoon en goeie waarde vir geld.
Divine Inn se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om jul weer te akkommodeer.
Brent N - Feb 2023
Algehele gradering
Value for money.
Divine Inn se terugvoer
Hi Brent, ongelukkig deur beurtkrag is die Wi-Fi nie beskikbaar nie. Dit was lekker om julle te akommodeer. Groete. Divine inn
Hattie B - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing.
Lees meerDivine Inn se terugvoer
Dit was vir ons heerlik om julle so tuis te laat voel. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te akommodeer.
Tielman V - Des 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Divine Inn se terugvoer
Dankie. Ons sien uit om jou weer te akkommodeer.
Jan V - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker rustig, skoon en privaat.
Divine Inn se terugvoer
Baie dankie vir oulike gaste. Ons sien uit om jul weer hier te he.
Jacomien T - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie fasiliteit met alles wat nodig is.
Nella G - Jul 2022
Algehele gradering
Besigheid.
Lizelle B - Jun 2022
Algehele gradering
Gesellig, privaat, skoon, huislik.
Lise R - Mei 2022
Algehele gradering
Wat 'n verassing. Ons sal weer daar oorslaap.
Divine Inn se terugvoer
Dit maak my hart bly as gaste gelukkig is.
Rudi S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie oulik en aangenaam.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marilynlaan 21, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes